Whispering Pines Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 3 Jan 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Whispering Pine Estates is in 'n veilige landgoed aan die buitewyke van die kusdorpie George geleë. Die landgoed is naby die strand, winkelsentrums en gholfbane.

Daar is slaapplek vir 12 gaste in 'n keuse van 3 selfsorg-eenhede of 3 standaardkamers in 'n pragtige tuin met tuinmeubels. Daar is 2 selfsorg-eenhede wat aangrensend is, terwyl die derde eenheid 'n vrystaande houtkothuis is. Die standaardkamers is in die hoofhuis en elkeen het 'n privaat ingang. Een van die selfsorg-eenhede kan saam met die African-suite vir 'n groter groep of gesin bespreek word.

Die selfsorg-eenhede het elk 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel. Die standaardkamers het basiese selfsorg-geriewe.

Daar is 'n swembad en braaiplekke op die landgoed. Doendinge in die omgewing sluit perdry, stap, fietsry en gholf-speel in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Whispering Pines Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 R406 per nag (vir 2 mense)

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 3 Jan 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za