Panorama-roete Akkommodasie by Whispering Thorns Guest Farm | LekkeSlaap
+19

Whispering Thorns Guest Farm

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 77, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R18 000 per nag (plek vir 24)

Beskrywing

Whispering Thorns Guest Farm is 'n familieplaas in die hartjie van die noord-oostelike deel van Mpumalanga, net 18 km noord van Nelspruit en nie ver van die Krugerwildtuin af nie. Ons bied gaste 'n unieke ligging waar gaste op hulle gemak kan voel.

Ons rustieke ontwerp dra by tot daardie wegbreek-gevoel. Die plaas word omring deur van die pragtigste landskappe in die Laeveld. Whispering Thorns bied 'n gastehuis, selfsorg-akkommodasie, 'n troubeplanner en 'n ongelooflike area vir troues.

Ons bied ongelooflike verblyf in 'n pragtige area. Die ruim dubbelverdiepingopstal het 10 stylvolle dubbelkamers. Gaste word bederf met luukse linne, stort- en toiletware, satelliet-TV en 'n koffie- en teestasie. Daar is sitkamers en 'n patio buite. Gaste sal verseker lekker uitrus na 'n lang dag in die Laeveld.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Whispering Thorns Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Farm 77, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R18 000
per nag (plek vir 24)
Vanaf R18 000
per nag (plek vir 24)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 77, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MWI5ZTlmLWNlZWMtNDY3Yi1iMzY1LTg2OTY3NGMyZjZkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R18 000  per nag (plek vir 24) 1 5 1 5 Farm 77 White River 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.357030555556 31.009297222222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za