Whispering Tides

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Whispering Tides is in Gordonsbaai geleë en bied slaapplek aan 5 gaste. Dit is slegs 200 m van die strand en verskeie restaurante af.

Dié vakansiehuis het 2 slaapkamers wat onderskeidelik ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens het. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers - een het ’n bad en die ander een het ’n stort. Daar is ’n addisionele enkelbed in die sitarea.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het ’n yskas, stoof, oond, ’n mikrogolfoond asook ’n eetarea. Daar is 2 leefareas in die huis, en die 1 beskik oor ’n TV met DStv.

Gaste kan in die privaat tuin ontspan en gebruik maak van die braaigeriewe. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by Whispering Tides sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Whispering Tides gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za