Jeffreysbaai Akkommodasie by Whispering Waves 4 | LekkeSlaap
+14
+14

Whispering Waves 4

Selfsorg
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrieslandstraat 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Whispering Waves 4 is 'n pragtige vakansiehuis in 'n veilige kompleks naby die strand in Jeffreysbaai. Die dorpie is 'n gewilde branderplankrybestemming met ongerepte skulpiestrande en uitstekende branders.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping en die derde slaapkamer is onder. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is 'n leefarea op elke verdieping en albei areas het 'n sitkamerstel. Daar is ook braaigeriewe en 'n veilige dubbelmotorhuis.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge, soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, perdry, gholfspeel, riviervaarte en vierwielmotorfietsroetes.

Slaapplek

’n Bespreking by Whispering Waves 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Vrieslandstraat 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrieslandstraat 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e81391feb8fb8df6ecb3630ba84b699430600c80fa484dfff2298e70d36f98dc4120a4b12546434b16f0097965f6a1c322d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 6) 2 Vriesland Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.04431531307 24.92635494245
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za