Whispering Waves Self-Catering Unit

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Whispering Waves is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Langebaan, 'n pragtige kusdorpie aan die Weskus.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 volledige badkamer op die onderste verdieping van 'n sekuriteitskompleks, Flamingo Park, in Langebaan.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir 2 volwassenes met 2 jong kinders of 3 volwassenes. Let wel die eenheid is nie geskik vir 4 volwassenes nie!

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n kinderstapelbed.

Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele.

Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar.

Daar is privaat braaigeriewe, 2 gemeenskaplike swembaddens en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Die kompleks is loopafstand, ongeveer 150 m, vanaf die hoofstrand, winkels en restaurante. Mykonos Casino en Laguna Mall is net 3 km van die kompleks af.

Ongelukkig word geen troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Whispering Waves Self-Catering Unit sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Whispering Waves Self-Catering Unit gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 080 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za