Duyker Eiland Akkommodasie by Whispering Whale | LekkeSlaap
+11

Whispering Whale

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duyker Eiland-rylaan 4, Duyker Eiland, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Whispering Whale is 'n knus selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Duyker Eiland, net 'n paar meter van die strand af.

Die woonstel is langs die hoofhuis, met sy eie ingang. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke, 'n lekker sepie en toiletpapier word voorsien. Daar is 2 gemaklike enkelbeddens in die leefarea beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas en al die nodige selfsorggeriewe. Die sitkamer het 'n groot platskerm-TV met Netflix, en WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n gemeubileerde stoep met 'n pragtige see-aansig, braaigeriewe, 'n groot Weskustuin, sonsambreel en tuinstoele. Parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Whispering Whale sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Duyker Eiland-rylaan 4, Duyker Eiland, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duyker Eiland-rylaan 4, Duyker Eiland, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG3naOjF5HATAZHjkayKPwNlFsOhn0aibNJ2ksyubcmseE1aN06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 4 Duyker Eiland Drive Duyker Eiland 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.732251241095 17.916952511162
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za