Whistletree Manor
Gastehuis
- Kapasiteit: 25 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whistletree-rylaan 1267, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 295 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Whistletree Manor is 'n boetiekgastehuis teen die heuwel van Colbyn Hill in die voorstad van Queenswood, Pretoria.
Verblyf by Whistletree word in 14 kamers aangebied. Van standaardkamers tot luukse presidensiële suites wat ook as die ideale wittebroodsuite dien. Dié Victoriaanse-styl kamers beskik oor Persiese matte, deftige spieëls en handgemaakte houtmeubels. Elke kamer het WiFi, 'n TV met DStv-kanale, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.
Die stil boomryke tuin bied 'n swembad, gaste-sitkamer en 'n kroeg. Die raadsaal met geel- en stinkhouthoutmeubels is ideaal vir sakereisigers wat op soek is na 'n plek om te werk.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Duits
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Whistletree-rylaan 1267, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
Sien meer verblyf in Queenswood Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 25 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whistletree-rylaan 1267, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
- Geen kinders onder 12