Whistling Thorn Unit 1912 - Serengeti Golf and Wildlife Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Whistling Thorn Unit 1912 is in Kempton Park op die Serengeti Golf and Wildlife Estate en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede, aparte badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Gaste het ook toegang tot WiFi.

Daar is heerlike braaigeriewe vir gaste tydens verblyf, asook veilige parkeerplek op die perseel.

Serengeti is 'n pragtige landgoed met 'n Jack Nicklaus-kampioenskapgholfbaan en nog 'n kampioenskap par 3-gholfbaan. Daar is baie paadjies om op die eiendom te loop, sowel as 3 uitstekende restaurante met 'n klubhuis met 'n uitsig oor die landgoed. Die landgoed is 'n kort ent se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en word beveilig met die nuutste veiligheid.

Slaapplek

'n Bespreking by Whistling Thorn Unit 1912 - Serengeti Golf and Wildlife Estate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Whistling Thorn Unit 1912 - Serengeti Golf And Wildlife Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za