Serengeti Golf and Wildlife Estate Akkommodasie by Whistling Thorn Unit 1912 - Serengeti Golf and Wildlife Estate | LekkeSlaap
+26

Whistling Thorn Unit 1912 - Serengeti Golf and Wildlife Estate

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Whistling Thorn Unit 1912 - Serengeti Golf and Wildlife Estate
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Prof Hannes V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, moderne, goedbeplande eenheid. Ligging puik vir O.R. Tambo-omgewing.

Eenheid was netjies en baie modern. Lekker bederfies soos melk, water en koffie, tee ens. Stil omgewing op prag gholfbaan. Sekuriteit puik. Landskap-uitleg baie goed, inheems en waterwys. Gasvrou gaan uit haar pad uit om te help. Aanbeveling om na bed te kyk in een van die kamers. Dit is aan haar genoem met onmiddellike terugvoer dat sy aandag daaraan sal gee. Word sterk aanbeveel.

Venessa S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Venessa S
Saam met vriende

Baie netjiese, moderne eenheid - ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Ons het heerlik gebly in Wisteling Thorn. Die eenheid is baie netjies en modern en die gratis koffie/tee in die eenheid het ons sommer baie welkom laat voel. Die badkamers is pragtig en dis baie gerieflik dat daar 2 badkamers is - met supersagte handdoeke! Dis die ideale plek om te oornag vir besigheid of vir 'n groep vriende wat gholf wil speel op die lieflike Serengeti-gholfbaan. Ons het nie die goed toegeruste kombuis gebruik nie en het sommer by die klubhuis aandete geëet, wat ook heerlik was (onthou om vooraf te bespreek).

Whistling Thorn Unit 1912 - Serengeti Golf and Wildlife Estate's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terug voering, waardeer!
Hoop om julle gou weer te sien!

Whistling Thorn Unit 1912 - Serengeti Golf and Wildlife Estate
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marula-singel, Serengeti Golf & Wildlife Estate, Kempton Park , 1620, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfAnYFaUO8ONuOvRwMoNenmlxL68aoDXno7hp6248pL0I6LGIcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Marula Crescent Serengeti Golf & Wildlife Estate 1620 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.044627 28.286911
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za