Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Bridge Farm

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 36 resensies vir White Bridge Farm
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Celeste T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Celeste T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting, comfortable accommodation.

Visitors must take mosquito repellants - difficult to sleep at night with the continuous buzzing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisca V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marisca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi area, slegte diens, slegte ervaring.

Geen ontvangs, het eienaar gebel maar sy was baie ongeskik oor die foon. Daar was geen nommer of aanduiding watter kamer ons s'n was nie (geen nr op deur). Die huisie was vol spinnekoppe. Ander gaste het die aand in ons kamer probeer inkom en toe buite ons deur gekuier tot 4 uur die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Liewe Marisca, ek is baie jammer oor jou ongelukkige ervaring en die totale misverstand dat ek onbeskof was. Soos jy genoem het, was die sein swak en ek kon hoor dat jy haastig was. Daar was 'n brief in jou verwelkomingskoevert wat vir jou presies verduidelik waar jou kamer is. Jy het dit nie gesien toe jy jou sleutel gekry het nie. Waar dit die spinnekoppe betrek, kan ek net omverskoning vra. Ons is op 'n plaas en dankbaar dat ons in 'n gesonde ekologie en omgewing woon. Ons kyk wel vir spinnekoppe, maar ongelukkig glip sommige van tyd tot tyd deur, dit is maar net die plaas lewe. Met betrekking tot die steurnis, ek was heeltemal onbewus hiervan. Ons woon hier reg langs jou kamer en was totaal onbewus van die steurnis wat jy ervaar het. As jy ons gewaarsku het sou ons beslis ingegryp het en is net so jammer ons het nie daarvan geweet nie. Ek vertrou dat u ons nederigste verskonings sal aanvaar en weet dat u, ons gaste vir ons uiters belangrik is en ons neem u kommentaar baie ernstig op. Ons hoop dat julle 'n heerlike fees in ons omgewing gehad het en alles geniet het wat Witzenberg te bied he. Ons hoop dat jy weer sal kom vir 'n beter ervaring.

White Bridge Farm
Jonathan H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantic, cozy, peaceful.

Lovely little getaway spot for the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Dear Johathan,
Thank you for your nice review and we would love to see you back here again.
Have a great week.
Peppi

White Bridge Farm
Marianna P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna P
Saam met vriende

In die natuur.

Aangename plekkie, bietjie knap vir groot mense wat bo moet slaap. Was in die natuur en het heerlik gekuier by die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leona T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Leona T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en omring deur pragtige berge en boorde maar blyplek baie teleurstellend.

Die eienaar het vir my epos gestuur om seker te maak ons wil ons bespreking hou, want die foto's van die huisies teen die rivier is nie waar ons sal bly nie. Ek wou seker maak oor die ligging en dit was in orde. Die grootste probleem was die netheid. Die linne was nie skoon nie, die blinders ook nie en altwee braaigeriewe moes ons self skoonmaak voor gebruik. Die bed is so hard soos die grond. Die ligging is pragtig maar ek kan nie die blyplek vir enige iemand aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma F

Het slegs oorgeslaap, maar was rustige omgewing en het dit aangenaam gevind.

Heerlike, rustige omgewing met die river wat kabbel net onder die stoep. Sou dalk net 2 enkelbeddens bo verkies het vir groter kinders. Baie oulike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Heerlik vir 'n naweek wegbreek. Stil en rustig in die natuur. Asemrowend-mooi tussen die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilton C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilton C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice peaceful stay, resting in the mountains

Lovely, peaceful place. It is neat ,tidy, with friendly staff and close to Ceres Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex S

Baie rustig en stil vir 'n wegbreeknaweek.

Baie lekker stil wegbreek vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charlene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay.

Ons het net een aand oornag as akkommodasie vir 'n troue, maar sou nie dit aanbeveel vir 'n naweek weg nie. Die 2 gastekamers naby die hoof huis wat ons gebruik het was nou nie regtig wat ek sou noem skoon nie. Erg baie stof en miere is beslis 'n probleem. Daar was nog kos in die yskas van vorige tuisgangers. Die 1 gastekamer herlei ook krag in die stort en 'n mens skok as jy water oop en toe draai, self al staan jy op 'n handdoek. Ons kon nie regtig die vensters oop maak nie, as gevolg van geen diefwering nie en in vandag se tyd dink ek dat dit wel nodig is om veiligheid soveel moontlik op te knap. Vir 'n R1000 'n nag per kamer het ek beslis so bietjie meer verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Goeie dag Charlene. Ek is werklik baie geskok oor wat jy hier geskryf het en maak geen verskoning nie en is baie jammer vir jou ongerief. Die stof en miere en hoofsaaklik die kos in die yskas is heeltemal onaanvaarbaar en ons is besig om met die verantwoordelike persone hieroor te gesels.

Dit is die eerste keer wat ons hoor van ;n skok in die stort. Ons is alreeds besig om aandag te gee hieraan.

Ek is jammer dat jy gevoel het dat jy nie jou venster kan oop los nie. Jy sou oplet dat in ons huis langsaan het ons ook geen dieweering en slaap met ons slaapkamer deur oop. As ons nie veilig gevoel het nie, sou ons nie vir ons gaste in daardie situasie gesit het nie. Ek verstaan almal voel nie soos ons nie so ek verstaan jou bekommernis.

Ek se weer jammer vir jou onaangename ondervinding en ons vat dit baie erenstig op en sal doen wat ons kan om reg te stel, die wat ons kan.
Mooi dag - Verskoon die taal gebruik
Peppi

White Bridge Farm
Tertia V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename oornagplekkie, met die al die nodige fasiliteite

Die plekkie is heel voldoende vir oornagverblyf, en het pragtige uitsigte oor die berge en omgewing. Dis egter baie naby aan die hoofpad geleë, wat effe steurend is. Die badkamer is ook nie baie prakties uitgele nie. (Miskien sal 'n skuifdeur 'n beter opsie wees). Ongelukkig was die rivier droog (waaroor niemand beheer het nie) maar ek glo dit sal 'n baie spesiale plek wees indien die rivier loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Baie Dankie vir jou opmerkings. Ons vat alles kop toe en dit help ons beter te maak.

White Bridge Farm
Steven S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Steven S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Honde 'n bietjie van 'n probleem. Muskiete rusversteurend. Ons vorige verblyf in Hermanus was vir dieselfde geld met 'n nice breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Dear Steven,
Thank you for your message and I am really sorry to hear about your experience. I will check up on this immediately and make sure it does not happen again. We aim to do our best and its reminders like yours that there has to be constantly checking up on processes.
May you have a great day and week ahead.
Peppi

White Bridge Farm
Jeanette M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette M
Gesin met tieners

Cozy, rustic cottage next to a river. Just beautiful.

The pots and plates were not well cleaned. Pots still had crust of the previously cooked pap. We could not even braai as the braai sieve and tripod were really filthy. I was really disappointed because I really like that gorgeous cozy cottage. The mountains, river and orchards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay and the area.

A place we would really visit again. Friendly and accommodating people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David F

The hosts are very friendly and helpful. Loved the atmosphere of the place.

The hosts are amazing purple who are friendly and helpful. The setting is superb

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Thank you so much for your kind review and I am pleased you enjoyed your visit. Have a wonderful week ahead.
Peppi

White Bridge Farm
Elzane K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzane K
Saam met vriende

Baie mooi houthuis in die natuur.

Die huisie se ligging is perfek, wanneer jy uit die voordeur stap word jy verwelkom deur die Breederivier op die stoep. Die karre van die hoofpad kan gehoor word, maar het ons glad nie gepla nie. Sal definitief weer die huisie besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Goeiedag Elzane,
Baie dankie vir jou positiewe uitsig. Ons waardeur die tyd wat jy vat om te skryf.
Mooidag en week voerentoe.

White Bridge Farm
Dr Piérrie D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Piérrie D
Gesin met tieners

Asemrowend en plein lekker.

Ligging teen rivier. Kaggel vir die koue. Naby wynplase en ander toeriste aantreklikhede. Ongelooflik behulpsame eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize M
Gesin met klein kinders

'n Snoesige huisie met kaggel. Rustig met die geruis van die rivier.

As jy lus is vir 'n wegbreek uit die stad is White bridge farm die plek. Ry kuier, kuier. Daar is net rustigheid en die klank van die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Dankie Annelize,. Ek is baie bly dat jy jou tyd hier geniet het.
Mooi week voerentoe.

White Bridge Farm
Deon B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Onderhoud van gebou nie op standaard, verwaarloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Dear Deon,
I am sorry about your experience. We take criticism very seriously and will undertake to address this as soon as we have got through this current nightmare. Everyone in our industry has been so badly affected. Both cabins are due for an upgrade this winter, but under the circumstances, we are not sure how that will pan out.
We will be doing our best to recover from this global travesty.
Keep safe.

White Bridge Farm
Suzette T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vakansieplek.

Gemaklike huisvesting met alles wat jy nodig het. Natuur is ongelooflik mooi met honderde verskillende voëltjies wat jou wakker maak in die oggend. Dassies op die klippe met die rivier wat loop in die agtergrond. Net wat jy nodig het weg van die stad se lawaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ek is so bly dat jy die naweek geniet het. Dit se baie van n mens what hulle waar end raak sien en geniet. Jy het duidelik al die mooi natuur en voels en diere eervaar.
Baie dankie en ons wens vir u die mooiste jaar vorentoe.

White Bridge Farm
Gillian N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian N
Gesin met klein kinders

What a beautiful little cabin, we were in love with the mountain surrounding us and calm setting in nature!

It’s been a while since we’ve been at “The Awesome Getaway Mountain Cabin” and sorry for reviewing so late, but life has been so busy ever since. We miss the beautiful scenery, sounds of the river water in the background and occasional wild life spotted close by. We loved everything about the cabin, nature scenery was a bliss for that price, the only thing that threw us off a little was the fact that there were no stove, oven and microwave as advertised on the website, but we made a plan and made a fire and some potjie. We can’t wait to come visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was teleurgesteld omdat ons verwag het alle eenhede se uitsig is soos per foto's wat nie die geval is vir die kamer-eenhede nie.

Het 2 x kamer-eenhede bespreek en is deel van hoofwoning. So, glad nie die uitsig en privaatheid soos verwag nie. Glo dit is wel die geval van die chalet-eenhede. Kamer-eenhede is eenvoudig toegerus met verouderde meubels. Slegs kitchenette in een van die twee eenhede. Geen privaatheid by die eenhede as jy buite wil kuier nie. Baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Dear Leon,
Thank you for your response and we take these matters very seriously. I am very sorry to hear that you were disappointed. I am currently taking this up with the agents you booked with as it is apparently not clear that you have booked guest rooms as opposed to river cabins as indicated on my site.
I understand fully what you would have preferred, but the rooms you got were specifically what you booked. I trust we can improve the representation for future guests.
We did enjoy meeting you and having you as guests.

White Bridge Farm
Francois V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Gesin met klein kinders

Cosy cottage with beautiful surroundings and close to various scenic routes.

My family and I had a wonderful, relaxing weekend at White Bridge Farm, staying in Whiskey Yankee. Since it was raining and was cold outside, we spent much of our time inside enjoying the inside fireplace, reading, and just connecting as a family. When the sun came out we sat outside on the deck and watched the birds and listened to the river. We also walked around the farm, and had some fun trying our luck to catch fish in a dam (water dip). Peppi and her husband Paul were helpful, and easy-going. Thank you for a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Dear Francois,
Thank you for taking the time out to write your lovely review. We do enjoy visitors who enjoy all the positives and make the most of their visit here.
You were also a lovely family and and we enjoyed meeting you. We are pleased you enjoyed your weekend.

White Bridge Farm
Sherry J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherry J
Gesin met tieners

The setting was beyond gorgeous and the rustic cabin was perfect for the setting.

We were blown away by the river and the Mountain View’s, the cabin with its stone fireplace and cosy interior was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Dear Sherry,

Thank you for the lovely message. It says so much about a person when they are able to appreciate the beautiful surroundings that nature had provided us with.

We are so pleased you enjoyed your visit.

Regards,
White Bridge Farm

White Bridge Farm
Suzel V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzel V
Saam met vriende

Die rustigheid en warmte van cabin is perfek vir 'n wintersnaweek!

Baie lekker cosy plekkie wat goed toegerus is. Die mooi area en natuurskoon rondom maak dit 'n baie lekker wegbreek plek vir 'n naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Suzel. Ons is baie bly dat jy die naweek geniet het en dat julle die mooi omgewing geniet het.

Mooi week vorentoe en ons hoop om weer vir julle te sien.

White Bridge Farm
Gert V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gert V
Saam met vriende

Teleurgesteld.

Die eerste plekkie wat hul aan ons gegee het was glad nie op standaard of skoon nie. Semi-huis wat gedeel word met ander mense. Eienaar het vir ons 'n ander opsie gegee wat ons meer sou kos. Wat ook aandag kort. Eerste indruk was skokkend. Was baie teleurgesteld oor die plek. Die mense wat saam ons daar was ook baie teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Thank you for giving me the chance to respond. I take criticism very seriously and do not in any way wish to shift responsibility. I will do all I can to give the matter a serious look into and avoid similar complaints in the future.

This booking was very unfortunate and a typical scenario when booked through a third party and where they have not communicated directly with the owners. I had a feeling that they would have preferred the other options available, but nonetheless, they continued to confirm a booking for this unit. The guest chose the budget option (R250.00 per person) and when the party arrived, having driven a long way from Northern Cape or Limpopo, his wife was not happy. I was not even able to offer an alternative, because when they came to see me, the irate guest said that even if there was another option, they would not be staying there. I would have offered them 2 separate units, one per couple and not charged anything extra if I had been given the chance.

I was also taken aback when she referred to the lovely Zimbabwean family who were in the other side of the semi as "ander mense". I had a feeling that these, so referred to as "ander mense", were an issue and in this lovely country of ours, there are people and people, and not "ander mense". I could be mistaken, but it was my interpretation of the statement made.

I am truly sorry that things did not live up to expectation and we will be discontinuing this unit as of May this year to avoid similar incidents. This is extremely disappointing, but so be it.

I sincerely hope that this group enjoyed their trip wherever they went in our beautiful Western Cape.

White Bridge Farm
Jacques D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D
Gesin met tieners

Pragtige omgewing en heerlike verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Dear Anneke,

Thank you for your lovely, positive response. I am so pleased you enjoyed your stay.

Every good wish for the year ahead.

Regards,
Peppi

White Bridge Farm
Guy M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A serene stay on the Breede River with deliciously comfortable linen and magic fireplace.

White Bridge Farm is a magic little breakaway at the bottom of the Mitchell's Pass. You hear the odd lorry and motorbike from the road set high above the farm but fortunately nothing at night. You hear the Cape Robin, Baboons and of course the river. Its beautiful. Cottage is adequately equipped and the outside fire-pit has to be one of the best ever! I see this as the perfect retreat that is still close enough to farm stalls, wine farms and of course Ceres.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Dear Guy,
Thank you so much for your lovely message. I am so pleased you enjoyed your visit and you obviously are one of those amazing people who see all the positives in live.
We hope to see you again in the future.

White Bridge Farm
Trevor D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor D
Gesin met klein kinders

What a beautiful setting. The host was more than friendly.

Everything needed was supplied and it was exactly what we were looking for.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n pragtige omgewing. Die gasheer was meer as vriendelik.

Alles wat benodig word, word voorsien en dit was presies waarvoor ons gesoek het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Thank you for your response. I am glad you enjoyed yourself, and we hope to see you again in the future.

White Bridge Farm
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldre R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldre R
Gesin met klein kinders

If it's peace and tranquility you are after, this is the place to visit.

By far exceeded our expectations. The warm, friendly welcome. The wonderful sounds of nature. I was in my element as I could do some proper stargazing at night, without the glare of city lights. The soothing sights and sounds of the stream literally on our doorstep, was a bonus. Definitely want to return again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Dear Aldre,
Thank you so much for your wonderful comments. It takes special people to see and appreciate the beauty that surrounds us every day.
So glad you enjoyed your visit and we would love to see you return sometime.

White Bridge Farm
Deirdre E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre E
Gesin met tieners

Baie gemaklik, skoon en oulike huis. Pragtige omgewing. Sal graag weer besoek.

Ons het 'n heerlike verblyf gehad. Die vuurhert was heerlik om vertrek warm te hou in koue en reën. Omgewing is pragtig, uitsig op die berge is 'n groot bonus en die rivier het binne 'n kwessie van 'n dag verdubbel in breedte a.g.v. van die goeie reën. Die naamverandering van die huisie is baie gepas en interessant. Die oulike koffiebekers wat by Whisky Yankee huisie pas was sommer 'n ekstra bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is altyd bly as mense die mooi omgewing waardeer. Dankie ook vir die terugvoering op die Whiskey Yankee "branding". Ons hoop om vir julle weer te sien, in die toekoms.

White Bridge Farm
Cori E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cori E
Saam met vriende

Presies wat ek wou gehad het!

Die klank van die water oor die klippe het ons aan die slaap gemaak terwyl die vuurtjie knetter in die kaggel. Lekker snoesig in die bed terwyl die koue buite loop. Die agtergrond van die berge was die perfekte doek. Stilte en vrede orals terwyl die voëltjies sing. Het dit baie geniet en sal weer gaan. Die welkom geskenkie was 100% 'n verrassing! Gepekelde aalwyn van Creative Hub!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Dear Trevor,

Thank you for your wonderful response and appreciation of our surrounding beauty. We are so pleased you enjoyed your stay and do hope you will return in the future.

Warmest wishes,
Peppi

White Bridge Farm
Estelle L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle L
Gesin met klein kinders

Rustig met pragtige uitsig.

Alles was baie netjies en skoon. Die kaggel is 'n pluspunt asook die WiFi. Lekker warm geslaap ten spyte van die koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons is bly dat jullie warm was, want die weer was maar erg.
Die kaggel is altyd lekker.

White Bridge Farm
Lydia P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia P
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing.

Vriendelike eienaars en pragtige omgewing. Sal graag volgende keer in huisie by die rivier wil slaap. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Bridge Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Die rivier huisjes bly maar gewild en ons hoop dat jy wel terug kom, om in een van hulle te bly.

White Bridge Farm
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, 8 km van Wolseley af, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59hd2197ih1upqTw9ok9LIvDMLarVqH557nBtn9rhUYOYHe1Ta?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 R43 8 km Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.424489401794 19.260740160925