Sandbaai  Akkommodasie by White Essence | LekkeSlaap
+18

White Essence

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 76, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

White Essence is 'n lieflike tuin-ateljee in Sandbaai geleë met 'n uitsig oor die see en 'n aparte tuin-ingang. Die woonstel se verhit- en eetgeriewe is ideaal vir korttermynverblyf.

Dié ateljee het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, kombuisie en leefarea met 'n TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 mense en bied 'n uitsig oor die see.

Jou gashere sal jou bystaan met enige inligting wat jy kan benodig aangaande plaaslike doendinge en besienswaardighede in die omgewing, om 'n heerlike ervaring in Hermanus te verseker.

Slaapplek

’n Bespreking by White Essence sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kusweg 76, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 76, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArKxTPvhgcJ9wvgC3QC0fvwJWSXVCtrpeCCCqD7H76iNi9dhFH2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 2) 76 Kus Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.428210783016 19.197054869329
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za