White River Golf Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

White River Golf Lodge is op die White River Country Estate geleë en bied 'n uitsig oor die eerste skoonveld. Die lodge is naby die klubhuis en spog met 'n rustieke, plattelandse styl wat by die argitektuur van die landgoed en die omliggende woud en plantegroei inpas. Die lodge bied 'n asemrowende uitsig oor die gholfbaan en is elegant versier.

Die lodge beskik oor 6 dubbelkamers en 3 gesin-suites. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, haardroër, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die lodge se bestuurders kan gaste help om hul dag te beplan, vanaf 'n heerlike ontbyt tot 'n besoek aan die Krugerwildtuin en ander besienswaardighede in die area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na White River Golf Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 510 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za