LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by White Rock Adventure Lodge | LekkeSlaap
+11

White Rock Adventure Lodge

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uitkyk-weg, Karino, Nelspruit, 1204, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

White Rock Adventure Lodge is op 'n perseel van 24 000 hektaar wat deel vorm van die Crocriver Mountain Conservancy, 'n 30 000 hektaar-natuurreservaat net 25 km van Nelspruit af. Die perseel skuil aan die voet van die massiewe granietkoppie, Witkop, in die Crocodile Gorge-berge in Mpumalanga se subtropiese Laeveldstreek.

Die lodge bied selfsorgverblyf in 2 chalets wat op Witkop uitkyk. Die chalets skuil tussen lowerryke inheemse plante. Elke chalet het sy eie privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n unieke en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei en elke chalet het sy eie buite-area met 'n tweeplaatgasstoof en braaigeriewe.

Die chalets deel 'n gemeenskaplike opwasarea.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir White Rock Adventure Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Uitkyk-weg, Karino, Nelspruit, 1204, Mpumalanga
  • Gaste dink White Rock Adventure Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uitkyk-weg, Karino, Nelspruit, 1204, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1wwMGMpSRETILlf4TuMUL9KCww3KmfFUuH3LpFbl55bsuUmZUs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Uitkyk Road Karino 1204 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-22:00 11:00 -25.554773820045 31.115185086391
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!