LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by White Rock Adventure Lodge | LekkeSlaap
+15

White Rock Adventure Lodge

Selfsorg
Standaard Dubbelchalet
Vanaf
Vanaf R867
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n unieke stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die chalets het elk 'n buite-area met 'n tweeplaatgasstofie en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard-dubbelchalet 2
Vanaf
Vanaf R867
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet is geskik vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed en 'n unieke en suite-stort en 'n toilet en wasbak. Verder is daar 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Elke chalet het 'n buite-area met 'n tweeplaatgasstoof en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin-chalet
Vanaf
Vanaf R1 377
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n gasstoof en yskas toegerus. Die eenheid het 'n fantastiese uitsig oor die natuur.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R867
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkyk-weg, Karino, Nelspruit, 1204, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1wwMGMpSRETILlf4TuMUL9KCww3KmfFUuH3LpFbl55bsuUmZUs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R867  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 Uitkyk Road Karino 1204 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -25.554773820045 31.115185086391
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!