LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by White Rock Adventure Lodge | LekkeSlaap
+15

White Rock Adventure Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkyk-weg, Karino, Nelspruit, 1204, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R867 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

White Rock Adventure Lodge is op 'n perseel van 24 000 hektaar wat deel vorm van die Crocriver Mountain Conservancy, 'n 30 000 hektaar-natuurreservaat net 25 km van Mbombela (Nelspruit) af. Die perseel skuil aan die voet van die massiewe granietkoppie, Witkop, in die Crocodile Gorge-berge in Mpumalanga se subtropiese Laeveldstreek.

Die lodge bied selfsorgverblyf in 3 chalets wat op Witkop uitkyk. Die chalets skuil tussen lowerryke inheemse plante. Elke chalet het sy eie ingang, 'n dubbelbed en 'n unieke en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei en elke chalet het sy eie buite-area met 'n tweeplaatgasstoof en braaigeriewe. Een van die chalets het 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens.

Die chalets deel 'n gemeenskaplike opwasarea en swembad. WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir White Rock Adventure Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Uitkyk-weg, Karino, Nelspruit, 1204, Mpumalanga
  • Gaste dink White Rock Adventure Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R867
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R867
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkyk-weg, Karino, Nelspruit, 1204, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1wwMGMpSRETILlf4TuMUL9KCww3KmfFUuH3LpFbl55bsuUmZUs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R867  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 Uitkyk Road Karino 1204 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -25.554773820045 31.115185086391
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!