LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by White Rose Accommodation | LekkeSlaap
+22

White Rose Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Euclidstraat 38, CW 1, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

White Rose Guest House is in Vanderbijlpark, 'n area wat bekend is vir sy winkelsentrums, skoonheidspa's, kasino, gholf en besienswaardighede soos die Aquadrome, Animal World At Emerald Resort en die Sharpeville-gedenkteken.

Verblyf word in 4 kamers met plek vir 8 gaste gebied, sowel as in ’n selfsorg-gesinseenheid met ’n privaat ingang vir tot 4 gaste. Die eenhede sluit ’n standaard dubbelkamer, 2 kamers met 2 enkelbeddens en ’n standaard koninginkamer in. Al die kamers het gerieflike beddens en ’n badkamer met ’n stort. Daar is ’n toegeruste kombuis- en eetarea wat gedeel word. Die gesinseenheid het ’n privaat kombuis.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit hengel, wildritte en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Euclidstraat 38, CW 1, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Euclidstraat 38, CW 1, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8863a0524a0df847f82586ef38452087c22a9c0059c92626d02f129707f2919f7b063addc21845d2bda6e735418ebd68a13a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 38 Euclid Street CW 1 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.69889 27.82493
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!