Kampsbaai Akkommodasie by White Sails | LekkeSlaap
+23

White Sails

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rontree-laan 16, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

White Sails is 'n selfsorghuis, hoog teen die hange van die Twaalf Apostels-berge, in Bakoven. Die perseel is naby Kampsbaai se strand, restaurante en kroeë.

Die ruim, veelvlakkige-villa het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers met lugversorging en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed met ekstra lengte en 'n en suite-badkamer. Dit bied ook toegang tot die swembaddek. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n deur wat lei na 'n binnehof. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Dié twee slaapkamers deel 'n badkamer. Die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n handstort-oor-bad.

Die ten volle toegeruste kombuis het al die nodige toebehore om maaltye voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 12 gaste en 'n TV met satelliet-kanale. Die swembad is op die boonste terras wat ook buitemeubels, sonstoele en braaigeriewe het.

Die villa het onbeperkte WiFi, afstandbeheerde dubbelmotorhuis met ekstra parkeerplek op die perseel, sensors en 'n 24 uur-alarmstelsel.

Suid-Afrika beleef periodes van beurtkrag. Dit beteken dat elektrisiteit vir periodes van 2,5 uur op 'n slag afgaan. Ons weet dikwels nie vooraf wanneer dit sal gebeur nie. Daar is egter 'n toep wat gaste kan aflaai om te verseker dat hulle weet watter tye dit gaan plaasvind. Let daarop dat dit heeltemal buite ons beheer en 'n nasionale probleem is. As sodanig kan ons gaste nie vir die ongerief wat hierdeur ontstaan het vergoed nie. Tariewe vir huise sonder alternatiewe kragbronne is reeds aangepas. Herlaaibare ligte en flitse word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by White Sails sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rontree-laan 16, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rontree-laan 16, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPyTdxILDtI9fhhYAPgfvoYy6teAnkFPSoj6qLgGtYB2jo19YHq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 500  per nag (plek vir 12) 16 Rontree Avenue Bakoven 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.965899 18.379797
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za