Britanniabaai Akkommodasie by White Sands Beach Side Holiday House | LekkeSlaap
+29

White Sands Beach Side Holiday House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir White Sands Beach Side Holiday House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hester C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester C
Gesin met klein kinders

White Sands Beach House is 'n ruim, gerieflike vakansiehuis met al die nodige toerusting vir 'n kort verblyf.

'n Paar tekortkoming om verblyf nog geriefliker te maak: Klein vuilgoeddrommetjies in elke badkamer, blinders of block out gordyne in slaapkamers sal 'n groot verskil maak, voldoende klerehangers in die slaapkamerkaste, ekstra wynglase.

White Sands Beach Side Holiday House's terugvoer

Baie dankie Hester.

Ons waardeer ook die konstruktiewe aanbevelings vir 'n gemakliker verblyf en sal aandag daaraan gee.

Julle is enige tyd weer welkom terug.

Laetitia

White Sands Beach Side Holiday House
Ronelle V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V
Gesin met tieners

An amazing stay at White Sands. Perfect Christmas and New Year on the West Coast.

Comfortable and stunning home.

White Sands Beach Side Holiday House's terugvoer

Thank you, Ronelle, so glad you had a good time.

Visit again soon!
Laetitia.

White Sands Beach Side Holiday House
Roza V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Om tot rus te kom.

Duursaam en luuks, smaakvol en tog aards, toegerus met alles wat nodig is om jou verbyf so gerieflik moontlik te maak. Die Golden Mile strand was selfs op die koudste dae in Mei sprokiesmooi met dolfyne wat baljaar in die branders. Ons dank ook aan Leatitia as tussenganger en bestuurder van die huis, wat omgesien het na ons tydens ons verblyf!

White Sands Beach Side Holiday House's terugvoer

Liewe Roza,

Baie dankie hiervoor en ook vir julle betroubaarheid en dat julle White Sands so mooi netjies en skoon gelaat het met uitklok.

Julle is enige tyd meer as welkom terug aan ons mooie Weskus.

Alles van die beste.

Tot weersiens.

White Sands Beach Side Holiday House
Darren P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ons het die naweek baie geniet. Wonderlike plek om te rus en die aarde te geniet.

White Sands Beach Side Holiday House's terugvoer

Liewe Sandra

Ek is so bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom.

Warm Weskus-groete,=

Laetitia

White Sands Beach Side Holiday House
Jennie T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie T
Gesin met klein kinders

Hemels.

Baie lekker gebly!

Stefan E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen woorde kan beskryf hoe perfek die plekkie was nie.

Hier kry jy wat jy voor betaal en meer. Die huis is bitter groot, veilig en het alles wat jy aan kan dink. Die kombuis het alles in wat jy nodig het om enige iets te maak van koek bak tot smoothies maak. Eienaars is baie vriendelik en bly net lans aan. Beslis die moeite werd om hier te bly.

Jo-mari M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het baie lekker vakansie gehou. Die huis is mooi skoon en het alles wat mens kan nodig kry. Het sommer tuis gevoel.

White Sands Beach Side Holiday House's terugvoer

Beste Jo-Mari,

Baie dankie vir jou positiewe resensie, dit word waardeer. Ons is ook bly om te hoor julle het tuis gevoel en so lekker by ons gekuier! Ons sien uit om julle weer te verwelkom by ons, hierdie keer hopelik by die nuwe strandhuis!

Groete,
Tanya

White Sands Beach Side Holiday House
Lynette H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Ons het die verblyf vir kinders se "Honeymoon" gekry. Hulle was in ekstase oor die plekkie. Baie gerieflik, mooi en hulle het die verskriklik geniet daar.

White Sands Beach Side Holiday House's terugvoer

Beste Lynette,
Baie dankie vir hierdie fantastiese en positiewe review, ek en Robert is baie bly om te hoor dat die "honeymoon" couple die tyd hier so geniet het en dat hulle lekker gebly het in ons huis. Ons bou nou 2 nuwe beachfronts en hoop om hulle en julle terug te sien by ons vir die 1ste jaar huwelijksherdenking.
Baie groete, R&T

White Sands Beach Side Holiday House
Monique P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, wonderlike gasvrou, beeldskone huis.

Ons het vreeslik lekker by WhiteSands gebly, ons is net spyt dat ons nie familie saamgeneem het om dit saam met ons te geniet nie. Ons sal beslis teruggaan en wil vir 'n langer tyd vertoef.

Karla M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste huis vir enige vakansie!

Whitesands is verseker die beste verblyf in die Wes kaap! Ons het so 'n wonderlike tyd gehad by julle! Ons sal definitief dit vir enige iemand aanbeveel! Ek wil net vir Tanya dankie se vir haar uitstekende gasvryheid! En ons geskenkie toe ons inklok die dag! Julle was werklik amazing!

White Sands Beach Side Holiday House's terugvoer

Beste Karla, baie dankie vir hierdie wonderlike review. Dit is vir my wonderlik om te hoor julle het julle verblyf so geniet by ons. Ons hoop om julle weer terug te sien.

White Sands Beach Side Holiday House
Ielhaam I - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ielhaam I
Gesin met klein kinders

Rest, relaxation and quality family time by the seaside, what more could once ask for?

The rental accommodation is in perfect condition and has everything you might need, immaculate kitchen and bathrooms, crisp white bed linen, large open plan living space, and lovely patio area. We were very comfortable and our kids made themselves right at home. The beach is literally a stone throw from the patio. The hosts (Tanya and Rob) are very friendly and welcoming. We hope to be back soon.

Mariska V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V
Saam met vriende

Ontspanne.

Baie vriendelike en aangename eienaars. Lieflik en netjies ingerig. Veilig en naby die strand en baie rustige, ontspanne atmosfeer.

White Sands Beach Side Holiday House's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Mariska, ons waardeer en sien uit om julle graag weer by ons te verwelkom!

White Sands Beach Side Holiday House
Jenny K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut ontspannend!

Ons het ons verblyf by WhiteSands Self-Catering Beachside Boutique Guesthouse verskriklik geniet! Die plek is skoon, stylvol en baie gemaklik met alles wat mens nodig het. Tanya was ook baie professioneel en gaaf, en het ons baie welkom laat voel. Ons wil beslis terug gaan!

White Sands Beach Side Holiday House's terugvoer

Beste Jenny,

Ons is baie bly om te hoor julle het lekker gekuier!
Baie dankie vir hierdie 5-ster review, ons waardeer en sien uit om julle baie gou weer by ons te verwelkom!

White Sands Beach Side Holiday House
Arista B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike paar dae by die see ten spyte van die reën.

Die verblyf is 5ster! Die ontvangs was hartlik. Tanya is 'n wonderlike gasvrou. Alles was 100%!

White Sands Beach Side Holiday House's terugvoer

Beste Arista,

Baie dankie vir julle positiewe skrywe, ek waardeer opreg. Ons is bly dat julle die tyd by ons so geniet het, en ons sien uit om julle weer te ontvang.

White Sands Beach Side Holiday House
Grant W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant W
Gesin met klein kinders

Whitesands offers everything for a relaxing getaway.

Thank you Tanya for your warm and friendly hospitality. You and your lovely place offers everything and more then what is needed for a great getaway. We will recommend Whitesands to anyone. Will definitely come back. Thank you very much again for everything and from my wife and I, we wish you all the best on your future endeavours.

White Sands Beach Side Holiday House's terugvoer

Thank you Grant, for your wonderful review. We loved having you and your lovely family over. We are looking forward to having you visit us again.

White Sands Beach Side Holiday House
Yvette H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette H

Absoluut 7 Ster!

WhiteSands is die beste plek om af te pak en te vergeet van die besige stadslewe! Alles is absoluut luuks en daar skort niks nie! Elke klein dingetjie in die huis is daar gesit met liefde en met 'n doel. Daar is oorgenoeg spasie en jy kan die heeltyd die branders hoor slaan maak nie saak waar in die huis jy is nie. Tanya se gasvryheid is uit hierdie wêreld! Ons het van die eerste oomblik van kontak so welkom gevoel en soveel meer toe ons mekaar uiteindelik ontmoet het. Vir 'n rustige, luukse, bekostigbare wegbreek sal ek nêrens anders aanbeveel nie! Weereens baie dankie Tanya vir 'n wonderlike langnaweek en kan al klaar nie meer wag vir ons volgende kuier later in die jaar nie.

White Sands Beach Side Holiday House's terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie Yvette! Ons het jul geselskap ook baie geniet en julle vriendelikheid is aansteeklik. Ek en Robert sien baie uit daarna om julle weer terug te verwelkom later in die jaar.

Groete,
Whitesands-bestuur

White Sands Beach Side Holiday House
Lamees S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamees S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, and amazingly modern home!

Tanya is an amazing host, we enjoyed the fact that beach was on our door step, and for a visit out of town, Paternoster was just a few minutes away!

White Sands Beach Side Holiday House's terugvoer

Thank you Lamees for this fabulous review! We enjoyed your company and family too and are looking forward to having you over soon.

White Sands Beach Side Holiday House
Doc. January J - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doc. January J
Saam met vriende

Rustig.

Ons tydjie by WhiteSands was eenvoudig amazing. Die huis, dekor, privaatheid en onberispelike omgewing was asemrowend. Tanya, dit was wonderlik om jou te ontmoet. Jy het so 'n pragtige siel en awesome karakter. Ons wens jou en jou man al die beste toe vir julle toekoms. Ons beplan definitief om meer gereeld daar te bespreek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful.

Our stay at WhiteSands was simply amazing. The house, its decor, the privacy and the immaculate surroundings left us speechless. Tanya, it was wonderful to meet you. You have such a beautiful spirit and awesome character. We wish you and your husband everything good in you future ventures. We are definitely planning on making regular bookings.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

White Sands Beach Side Holiday House's terugvoer

Dear Christolene,
Thank you for your kind words and wonderful review! We are thrilled that you had such a peaceful and relaxed stay here at WhiteSands, we are looking forward to having you visit again!

White Sands Beach Side Holiday House
Dirk W - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie Hemel op aarde so by die see!

Kliëntediens en gasvryheid is uitstekend, die blyplek is pragtig, netjies, ruim en gerieflik, en loop afstand van die see af. 'n Mens voel sommer tuis met die inloop. Definitief die tipe plek wat ons sal aanbeveel as mens die rustigheid van die see wil ervaar. Die strande is ook pragtig en skoon. Ons sal Whitesands vir enige iemand aanbeveel vir 'n romantiese wegbreek saam jou geliefde of selfs jou hele familie.

White Sands Beach Side Holiday House's terugvoer

Baie dankie Dirk, dit was vir ons ook heerlik om julle te ontmoet het, ons is verheug dat julle so lekker gekuier het en ons sien uit om julle weer te ontvang,
Groete,
Robert en Tanya!

White Sands Beach Side Holiday House
Gerrie E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie E
Gesin met klein kinders

Ons het werklik lekker geslaap. Tanya en Robert, baie dankie vir 'n lekker kuier, julle plek is 5 ster, ons sien julle binnekort weer!

Die eenheid kan aanbeveel word vir groepe tot 8 mense, geriewe is 5 ster en naby die strand. 'n Lekker wegbreekplek vir jou siel om te ontlaai en heerlik te ontspan. Die waters is dalk koud, maar die gasvryheid maak op vir dit. Stap langs die strand is 'n moet en onthou die kamera vir onvergeetlike foto's. Ons kan WhiteSands aanbeveel en wens Tanya en Robert alle sukses toe, sien julle gou weer.

White Sands Beach Side Holiday House's terugvoer

Baie dankie Gerrie. Ons is baie bly dat julle dit so geniet het, en ons sien uit om julle gou weer by ons te verwelkom.

Groete,
Robert en Tanya.

White Sands Beach Side Holiday House
Carola Modricky C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carola Modricky C
Gesin met tieners

Ons het ons verblyf by White Sands vreeslik baie geniet.

White Sands is 'n moderne 4-slaapkamer/badkamer huis. Die huis is ruim, maar terselfdertyd lekker knus en is goed toegerus. Dit bied direkte toegang tot 'n lieflike, ongerepte strand. Ons kan die huis sterk aanbeveel vir 'n gesin op soek na 'n plek weg van die gemaal van skares, maar, as jy sukkel om af te skakel, geen probleem, die WiFi werk soos 'n droom. Die gashere is perfek, baie vriendelik en akkommoderend, alles perfek georganiseer. Baie dankie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We thoroughly enjoyed our stay at White Sands.

White Sands is a modern 4 bedroom/bathroom house, which is well-equipped and spacious yet at the same time cozy. It has direct access to a lovely, unspoiled beach. We can highly recommend the house for a family looking for a time away from busy places - but if you cannot let go - no problem. The WiFi works like a charm. The hosts were perfect, very friendly and accommodating, everything was perfectly organised. Thank you so much!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R3 500
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golden Mile-boulevard 308, Britanniabaai, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3ZTA5MzNlLTc1MzAtNGZlYi1iM2RiLWIwZmZmNzEwYzQxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (vir 8 persone) 21 5 1 5 308 Goldenmile Boulevard Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.714472447323 17.96298712492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za