Bellville Akkommodasie by Whitesugarbush Self-catering Flatlet | LekkeSlaap
+14

Whitesugarbush Self-catering Flatlet

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witsuikerbosstraat 4, Protea Valley, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R375 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Whitesugerbush Self-catering Flatlet bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n knus, smaakvolle woonstelletjie met ’n privaat ingang in Proteavallei. Die woonstelletjie is op die eienaar se perseel.

Die woonstel het ’n slaaparea met ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort. Die kamerarea lei na ’n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n dubbelslaapbank vir ekstra gaste. Die kombuis is toegerus met ’n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, ’n Nespresso-masjien, asook koffie en verskillende tee. Daar is ook ’n wasmasjien. Die sitarea het ’n TV met DStv en Netflix en dit lei na ’n klein buite-area met meubels en gasbraaigeriewe. Die woonstel het ook gratis WiFi. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in ’n motorhuis wat direkte toegang tot die woonstelletjie bied.

Die eenheid is naby die Durbanville-wynstreek, restaurante, Tygervallei Winkelsentrum, Willowbridge Winkelsentrum, ’n gimnasium, Bellville Gholfklub en Stellenbosch Universiteit Sakeskool. Die area is rustig en veilig vir gaste wat wil stap en draf. Daar is fietsrypaaie nie ver van die perseel af nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Whitesugarbush Self-catering Flatlet sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Whitesugarbush Self-catering Flatlet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Witsuikerbosstraat 4, Protea Valley, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whitesugarbush Self-catering Flatlet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R375
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R375
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witsuikerbosstraat 4, Protea Valley, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASR34TJzJk8nPKglWVXyyeCXvHGXc78HGUr7zpPbphw7YojrVQJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R375  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 4 Witsuikerbos Street Protea Valley 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.866601377879 18.60893840734
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za