Why Not?

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Why Not? is 'n gastehuis wat rustige selfsorg-akkommodasie bied in die dorp Upington aan die oewer van die Oranjerivier. Dis 'n goeie opsie vir groepe of families wat die Noord-Kaap besoek. Gaste kan die dag deurbring deur nabygeleë besienswaardighede soos die die rivier of die Augrabiesvalle Nasionale Park te besoek.

Akkommodasie bestaan uit 3 ten volle gemeubileerde selfsorg-dorpshuisies. Elke dorpshuisie het 3 en suite-slaapkamers en kan tot 6 gaste akkommodeer. Elke dorpshuis het 'n leefkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n braai-area.

Ontbyt kan op versoek teen 'n addisionele koste gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar van die straat af en afstandbeheertoegang word voorsien.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Why Not? gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false