LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Why Not? | LekkeSlaap
+21

Why Not?

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Why Not?
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tania B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Gesin met tieners

Silwerskoon en ekstra moeite gedoen sodat ons heerlik saans kon braai na die son gesak het!

Eenhede was daagliks skoongemaak en ons wasgoed ook daagliks gewas! Lugversorging was voorwaar 'n wenner in die 40-grade dae wat ons ervaar het. DSTV in die eenheid sou nogal welkom gewees het, want Pa en Seun wou graag saam die kriekettoets kyk. Ons kon dit wel op tablet stream aangesien daar voldoende WiFi was.

Busmark 2000 (pty) Ltd P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busmark 2000 (pty) Ltd P
Besigheidsreis

Great value for money.

Absolute value for money. Neat and clean.

Leilani V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani V
Gesin met klein kinders

Verblyf is uiters aangenaam.

Ons is baie gasvry ontvang. Elsebie het baie moeite gedoen vir ons. Ons sal enige tyd weer oorbly en dit aanbeveel vir almal.

Charlet V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese eenheid met vriendelike diens.

Ons het lekker gekuier by Why Not, die eenheid was skoon en netjies en gasvrou baie vriendelik, een voorstel: sit asb. 'n spieël in die slaapkamer, was nogal moeilik om hare te blaas sonder 'n spieël .

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Eland Straat, , Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2ZDg3Yzg1LTFkY2ItNDQ3Yy04OWVhLTc3MjFkMTkyYTE5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 1 Eland Street Middelpos 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.44941 21.26264
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!