Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wia-Kyla Accommodation

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: On the N1 Highway, , Louis Trichardt, 0929, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wia-Kyla Accommodation bied verblyf in gastekamers en is 15 km van Louis Trichardt af, op die N1, geleë.

Die lodge bied slaapplek aan 20 gaste in 7 kamers. Daar is 2 kamers wat beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 2 kamers wat beskik oor 'n dubbelbed en enkelbed en 3 kamers met 'n dubbelbed elk. Die kamers het almal storte en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Heerlike aandetes en ontbyte kan teen 'n ekstra fooi voor aankoms bestel word. Die maaltye word elke dag vars voorberei en gaste kan dit in hulle kamers geniet. Die kamers het elkeen 'n mikrogolfoond. Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien.

Gaste kan by die swembad braai en braaipakke en bykosse kan teen 'n ekstra koste gereël word. Dit moet ten minste 1 dag voor die inklokdatum gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Wia-Kyla Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • On the N1 Highway, , Louis Trichardt, 0929, Limpopo
  • Gaste dink Wia-Kyla Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: On the N1 Highway, , Louis Trichardt, 0929, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YTcyZjNlLTU2M2EtNGI4MS1hZTJhLTEzNGY5ODU4Y2E3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 On the N1 Highway 15 km from Louis Trichardt 0929 Limpopo 021 201 8901 07:00-19:00 10:00 -23.174895 29.874675