Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Widenham Holiday Flat

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Lada Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Widenham Holiday Flat
Netheid
4.0/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj S
Saam met vriende

Die plek is niks besonders nie, maar vir die prys is dit perfek, as jy soos ons net 'n plek soek om te slaap en die res van die tyd by die see te wees dan is dit meer as perfek.

Onthou "Doom" of "Bug spray" vir goggas en miskiete. Teëls is baie glyerig as dit nat is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Gesin met tieners

Stil en rustige plek om te ontspan.

Bietjie ver van swemstrande af, maar is 'n baie lekker ruim woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia J
Gesin met klein kinders

Onplesierig.

Glad nie welkom gevoel nie. Eienaars nie baie vriendelik nie. Daar was nie als in die woonstel wat ons nodig gehad het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari-susan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-susan V
Gesin met klein kinders

Des 2021. Lekker huis. Eienaars behulpsaam. Kan see hoor. Naby Scottsburg vir winkels.

Gerieflike toesluit en gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean M
Gesin met tieners

Enjoyable.

Beautiful view of the river. Rooms neat. Very quiet area with no noise pollution. Owners very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley-anne W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley-anne W
Gesin met klein kinders

Friendly service, peaceful. Only issue I had was the mosquitoes.

Owner is very kind, helpful and gave us the needed space as a family. We felt at home and safe.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike diens, rustig. Ek het net 'n probleem met die muskiete gehad.

Eienaar was baie vriendelik, behulpsaam en het ons gesin spasie gegee. Ons het tuis en veilig gevoel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westwardrylaan 9, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0NTdmN2FkLTBmYTMtNDM2Mi1iYzc2LTg4OTE5NWZiNzUwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 9 Westward Drive Widenham 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.22353505042 30.789751449074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem