LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wielewaal Rest Camp | LekkeSlaap
+56

Wielewaal Rest Camp

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wielewaallaan 2358, Marlothpark-wildreservaat, 1340, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wieliewaal Rest Camp is 'n luukse boskamp in privaat besit, geleë in die Marloth Park, 'n natuurreservaat wat grens aan die wêreldbekende Krugerwildtuin. Die kamp is sowat 'n uur vanaf die tropiese hoofstad, Maputo, in Mosambiek en Swaziland is slegs sowat 50 km van ons af.

Daar is 3 luukse en suite-kamers met lugversorging en daaglikse skoonmaakdienste. Daar is ook 2 permatente wat elkeen 2 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer het.

Daar is ook oop leef- en eetareas en 'n boma in 'n egte Afrika-styl. Jy kan afkoel in die plonspoel terwyl jy die natuur rondom jou geniet.

Ná 'n vroegoggend-wildrit in die Groot 5-gebied, word 'n volledige ontbyt in die buitelug-eetkamer bedien. As jy wil, kan jy ook met sononder 'n rit in die Krugerwildtuin saam met 'n gekwalifiseerde gids aanpak. Of gaan op 'n begeleide staptoer al langs die oewer van die Krokodilrivier af, met 'n verversing of 2 om langs die pad te geniet.

Aandete word bedien in die boma óf in die buitelug-eetkamer, waar die magiese naggeluide van die Afrika-bos jou vermaak verskaf.

Wieliewaal is voorwaar 'n koloniale boetiek-boskamp en jy kan staat maak op vriendelike, persoonlike diens van die eienaar, bekwame personeel en jy sal smul aan wesentlik Afrika-maaltye van die hoogste standaard.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Wielewaal Rest Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wielewaallaan 2358, Marlothpark-wildreservaat, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Wielewaal Rest Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wielewaallaan 2358, Marlothpark-wildreservaat, 1340, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjMmY3YzEzLTgyZDgtNDFmNi1hYTZlLTBmZDQ0YTE3ZTIyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 2358 Wielewaal Avenue Marloth Park Conservancy 1340 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.34032 31.782199
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!