Santosbaai Akkommodasie by Wiggett 7 | LekkeSlaap
+35

Wiggett 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wiggett-straat 85, De Bakke, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wiggett 5 is 'n moderne dog gesellige selfsorgwoonstel in 'n nuutgeboude veilige kompleks in De Bakke, Mosselbaai en naby Diaz-strand en die sentrum van Mosselbaai. Die woonstel wat noord vertoon, bied 'n pragtige see-uitsig.

Dié woonstel het slaapplek vir maksimum 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n toonbank met sitplek. Die sitkamer het lugversorging, 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV. Die sitkamer lei na 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n draagbare braai om buite te gebruik. Die eetarea het skuifdeure wat na die 'n tuin lei met buitelugmeubels. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Wiggett 7 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wiggett-straat 85, De Bakke, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wiggett-straat 85, De Bakke, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab00f92746af32a8d0fa8fc8f0c8e3f85f8d8a84e55420a63454b6bdae2933522b473ce56fb1b9e063aa7c9e723e30a3cd78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 8) 85 Wiggett Street De Bakke 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-15:00 10:00 -34.173811275987 22.130288198045
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za