LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wilcre's Luxurious Home | LekkeSlaap
+45

Wilcre's Luxurious Home

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: De Wetstraat 21, Soneike, Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wilcre's Luxurious Home is 'n bekostigbare selfsorghuis in Kuilsrivier, Kaapstad. Die huis is die ideale basis vanwaar gaste die besienswaardighede in Kaapstad kan besoek.

Die ruim vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 2 leefareas. 3 van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elk kamer het kaste vir klere.

Die goed toegeruste kombuis het al die nodige toebehore om maaltye mee voor te berei, en 'n etenstafel met sitplek. Die eerste leefarea het 'n kaggel en die tweede leefarea het 'n TV. Die huis spog met 'n goed onderhoude tuin met 'n plonspoel en daar is 2 motorhuise met outomatiese deure en 1 gewone motorhuis. Daar is oorgenoeg parkeerplek binne en geen parkering in die straat word toegelaat nie. Vir veiligheid is daar 8 buitekameras wat gaste toelaat om te sien wat buite die huis gebeur terwyl hulle binne is. Die kameras is ook daar om die 24 uur-sekuriteitstelsel vir gewapende reaksies te help. Die eiendom is 'n gesinshuis in 'n stil woonbuurt en gaste word aangemoedig om nie raserig te wees nie. As gevolg van die ligging is dit nie ideaal om 'n samekoms met meer as 8 gaste te hou nie.

Die huis is minder as 10 km van die begin van die Kaapse Wynlande af, sowat 22,5 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af en 33,5 km van die stad af.

Slaapplek

’n Bespreking by Wilcre's Luxurious Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Wilcre's Luxurious Home
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • De Wetstraat 21, Soneike, Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilcre's Luxurious Home het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kuilsrivier Wes-Kaap
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: De Wetstraat 21, Soneike, Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd945ed1543778492aeb680302e6dfefe7b379b13859a6fcf27063de6b0ebe04895b06dcb8b7a57f23f1fdccc410b4fbce294?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 21 De Wet Street Soneike, Kuils River 7580 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -33.916676037716 18.680790748945
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!