Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Clover Cottages

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 29 resensies vir Wild Clover Cottages
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.6/5
Natasha D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha D
Gesin met klein kinders

Peaceful

The rustic atmosphere on a farm. Quiet. Lovely cottage bordering on a Nature reserve. Good W-iFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Clover Cottages se terugvoer

Thank you Natasha ,its wonderful have you here at our cottages hope to see you again in future.

Wild Clover Cottages
Antoinette D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Ons het heerlik gebly, lekker op die stoep gesit en die diere dopgehou, vleisie gebraai. Pragtige sonsondergang. Wees net bewus daarvan dat die eenhede aanmekaar vas is, dit mag dalk voel of jou bure vir jou luister.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing atmosphere!

Wild Clover Cottages are perfect for a peaceful getaway and are within close proximity to top-class vineyards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Div D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Div D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is baie sentraal en die uitsig oor wildkamp is uitstekend.

Baie potensiaal, maar kort bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anneline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view.

No water. No electricity with extra light for loadshedding. No gas and the braai area was really dirty. No braai grid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony T
Gesin met klein kinders

Rustic and chilled.

We were in town for a wedding (Stellies is a relatively beautiful part of the world) and booked a stay at Wild Clover Cottages. Being a small establishment on a farm, we were happily surprised that it came up on Uber, which made the car trip from the airport straightforward. We did have power issues, due to cable theft in the area, but Jacques kept us updated on this and power was eventually restored. The photos are accurate but certainly don't show the farm on the other side of the cottages. Overall I think you get what you pay for. It was cosy, clean, and quiet. We did have some late-night drinks with a herd of springboks and woke up to zebras and that's always something special about Africa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joanie P
Saam met vriende

Lekker sentraal naby alles.

Lekker gebly. Baie lekker ligging. Great uitsig oor Tafelberg en wilde diere met sonsondergang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig.

Die uitsig oor die dam met al die wild was regtig baie mooi. Ons sal definitief weer hier oorbly sodra ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie R
Gesin met tieners

Peaceful, scenic and private.

Thanks for a lovely stay. We would definitely consider going back if in the area again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rouvé B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rouvé B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Weg van die buitewêreld op die agterstoep met 'n pragtige uitsig op die wilddiere.

Selfsorg is lekker, maar vir 'n buitebraai behoort daar 'n braaitang vir die hout én vleis te wees. Die deure na die stoep het moeilik gesluit en ons moes by een in om by die ander te uit. Ons het dit amper oopgelos, want ons was haastig. Maar ons het maar aanhou probeer. Geen skêr. Slegs een skerpmes. Dit is 'n paar kleingoedjies waaraan ek sal aandag gee om vir gaste wat van ver kom dit gemakliker te maak. Ons moes by die restaurant sout leen. Daar is geen winkel naby nie so as mens nie jou eie sout, skêr en skerpmesse neem nie kan 'n mens nie die buitebraai, wat die hoogtepunt was van Erfenisdag, ten volle benut nie. Gaste kan dalk vooraf gewaarsku word van beurtkrag en daar kan voorgestel word dat hulle hul eie ligte voorsien. Die een in die kombuis was te min. Verder was dit heerlik. Stil. Rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig soos verwag.

Kon stap en lekker agteroorsit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Clover Cottages se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie

Leonie Visser nms;
WILD CLOVER BESTUUR

Wild Clover Cottages
Verona D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verona D
Besigheidsreis

Gemaklik en veilig

Ons het baie lekker gebly. Enige kommentaar is dat die eenhede dalk 'n bietjie popgradering kort en dat die WiFi is baie sleg. Daar is amper nooit sein nie. Dit is wel op 'n plaas en mens verstaan dit. Maar daar was geadverteer dat daar WiFi is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzanne V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marzanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spyt ons het net een aand oorgebly. Ons het 'n fantastiese uitsig gehad met verskeie wild van Gemsbokke to kameelperde in die agtergrond en selfs 'n Kaapste kobra wat kop uitgesteek het. Beslis 'n plek waar jy kan stil word en afskakel.

Die enigste ding wat ons anders sou wou hê is die braai geriewe. Die stoep is heerlik en mens wil beslis buite kuier maar die braai geriewe is nie op standard nie. Daar was nie braai tange vir binne of buite gebruik nie en ook nie 'n braai bak nie. Die tv het ook nie gewerk nie maar dit het ons gelukkig nie gepla nie. Die res van die geriewe was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V
Gesin met klein kinders

Rustige voete vind wegbreekplekkie

Lieflike rustige stil wegbreekplekkie, waar jy net op die stoep kan sit en staar na die natuur en die pragtige wilde diere. Sonsondergange is pragtig. As jy 'n gejaagde besige lewe ly en net bietjie kalmte soek is Wild Clover beslis 'n baie goeie keuse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertia O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia O
Saam met vriende

Lekker verblyf, ligging is ideaal, uitsig oor wildsplaas wonderlik, stil, baie vriendelike personeel!

Heerlike verblyf - selfsorgfasiliteite is groot en voldoende. Gerieflike, ruim akkommodasie. Wonderlike uitsig oor dam binne 'n wildkamp waar die diere groot plesier verskaf het. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Vanweë hierdie lekker blyplek het ons 'n addisionele dag oorgebly. Werklik waarde vir geld. Uitstekend geleë. Daar is ook moeite gedoen met die veiligheid van gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Naomi F
Enkelreisiger

Stil en rustig en mooi uitsig.

Nie die geld werd nie. Beddegoed en handdoeke kort aandag. Kan niks oopmaak nie, te veel byneste en bye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Naomi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig en mooi uitsig op berge en van wild op buurplaas.

Nie baie tevrede nie. Die lakens en handdoeke kort regtig aandag, stukkend en vol vlekke, gelukkig het ek my eie handdoeke gehad. Kan gerus onder die eienaar se aandag gebring word. Kon geen venster oopmaak nie, as gevolg van wasp neste en bye wat rondvlieg. Definitief nie goed vir iemand wat allergies is vir bye nie. Daar was alarmstelsel, maar geen diefwering nie. Yskas hopeloos te klein vir iemand wat langer as twee dae wil bly. Niemand was na-ure beskikbaar nie. Sal dit oorweeg of ek weer vir lang tyd sal gaan. Het die restaurant en ander aktiwiteite geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location, but too expensive.

We received a phone-call in the morning asking our time of arrival, because the office closes at 16:00. This was not communicated to us when booking. So other arrangements had to be made. Then the plug of the one bedlamp was broken, we had to phone them to come and repair. One of the cups had a big chip and that was not a recent one. We would think that for this amount per night, these things will all be in good order. The view onto the animals is amazing. Loved that and also the safety.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryk V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en rustige atmosfeer.

Pragtige uitsig en rustige atmosfeer. Baie goed geleë. Plaasatmosfeer. Restaurante is net nie na 17h00 redelik beskikbaar nie. Ek gaan definitief weer kom en sal Wild Clover enige tyd aan iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Henriette P
Gesin met klein kinders

Ons was teleurgesteld.

Ons het beslis nie waarde vir geld gekry met hierdie bespreking nie. Die eenheid was baie klein en die meubels oud en afgeleef, die foto's wat geadverteer word het beslis 'n beter beeld geskep. Ons het 2 aande oorgeslaap en reg deur die tyd het ons geen kontak gehad met enigiemand van die instansie nie, die sleutel is slegs in die eenheid se deur gelos en verder het niemand een keer kontak gemaak om net te hoor of alles reg is nie. Die DStv het geen sein gehad nie en ek het vir Prutty (die bestuurder) laat weet net na ons aankoms, maar ek het nooit enige terugvoering van haar ontvang nie en geen poging is aangewend om dit reg te maak nie. Daar was erge dampkolle teen die muur waar verf begin skilfer en afdop het en mufkolle in die vensterbank by die kombuis, asook 'n kraaines van drade agter die televisie. Die braairooster was vuil en die braaitang het ook al beter dae gesien. Die een voordeel van Wild Clover is dat dit baie sentraal geleë is om die Stellenbosch en Klapmuts area te verken. Ons gaan redelik gereeld weg en soek nie sommer fout nie, maar ons was ongelukkig teleurgesteld met ons besoek aan Wild Clover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansu L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansu L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspanne, privaat, platteland naby stad met perfekte ligging.

Dit is 'n uitstekende plek om te oornag, weg van stadsgeraas, maar naby vir sakeafsprake. Mooi uitsig en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Bernard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not value for money.

The unit was not very clean, there were coffee stains on the sheet covers, the TV unit did not work. For the price, at least there could be decent coffee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie R
Gesin met tieners

Lekker plek met jou eie braaigeriewe.

Sekuriteit in huisies kan opgeknap word. Huisie was skoon, maar dit kort nog bietjie finesse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Oor die algemeen aangename verblyf met goeie ligging en relatief netjies en skoon fasiliteite. Ons het ongelukkig 'n waterprobleem ervaar asook warmwaterprobleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelie S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelie S
Gesin met klein kinders

Great stay, with a stunning view, even from our bed!

We loved the place and service, the only thing to improve would be the soundproofing of the bedroom on the street at it can me quite loud. Trains indeed are quite frequent and slightly squeaky but we quickly got used to it. Our kids had great fun playing in the natural rock pool and on the rocks down the apartment when the beach was too windy. We recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 704
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 704
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 704
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304, Koelenhofpad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3MDE1ZjI0LTRkZWMtNGZhMC1hNDMxLTUyMGFjZWIzYzFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 704 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 R304 Koelenhof Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.847902 18.800418