Hoedspruit Akkommodasie by Wild Dog Inn | LekkeSlaap
+57

Wild Dog Inn

9 resensies
Selfsorg
Tuinkothuis
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is in die tuin met 'n privaat braai-area wat uitkyk op die bosveld waar verskeie wildsoorte by die watergat kom water drink. Dié ruim huisie het 'n aparte ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes met 1 kind. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul etes by die etenstafel geniet of in die privaat sitkamer ontspan. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis 2 is gerieflik ingerig en het 'n privaat ingang. Daar is slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe in die kothuise. Gaste kan hul etes by die etenstafel geniet of in die privaat sitkamer voor die TV ontspan. WiFi, onderdak parkeerplek en 'n privaat braai-area is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierrieklapperstraat 352, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10a4426b3bec10eb8b12e2995a54336c0e7f968ebdaed7035e96bb1276c3f3f948c32ea7d18cfdd56654998f93b00356d01e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 260  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 352 Kierrieklapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.350280690533 30.975069701671
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za