LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wild Dog Inn | LekkeSlaap
+63

Wild Dog Inn

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Wild Dog Inn
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Frikkie H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning, modern, peaceful, elegant and the list goes on.

Wow, a real gem of a place, upmarket accommodation at a fraction of the price. Every cent worth and so much more. Safe secure parking in the Estate, no noise from the town yet you in the town. The hosts/owners were helpful and friendly, the cottage was way more than what’s expected. Lovely built-in braai and patio, Smart TV with the internet that works well, so YouTube and Netflix with no buffer, lovely lounge area with a well-designed kitchen. Spacious main bedroom with en-suite. If you're in Hoedspruit it’s a must stay.

Wild Dog Inn's terugvoer

Thank you Frikkie for your kind words. We look forward to welcoming you back.

Wild Dog Inn
Suzette H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette H
Enkelreisiger

Gemaklik.

Geen probleem sal weer daar oorbly.

Rudi J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goed ingerig en veilig in die pragtige bosveld.

Wild Dog Inn was baie netjies, goed ingerig in die slaapkamer, badkamer en kombuis. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Daar is voldoende braaigeriewe, asook 'n swembad wat baie lekker is. Ek kan beslis die plek aanbeveel.

Wild Dog Inn's terugvoer

Dear Rudi,
Thank you for your positive and kind review. We were very happy to have you stay with us and we look forward to you and your partner returning in the future.
Kind regards,
Anne and Keith

Wild Dog Inn
Anita S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjiese plek. Eienaars was baie gasvry en het seker gemaak on verblyf is goed. Sal dit aanbeveel.

Ons verblyf was baie goed en ons het daar oornag voor ons vertrek na die Kruger Wildtuin. Die eienaars was baie gasvry en het seker gemaak als is in order vir ons verblyf. Sal die akkommodasie met 'n geruste hart aanbeveel vir kort of lang termyn verblyf. Dankie.

Wild Dog Inn's terugvoer

Dear Anita,
Thank you for your kind and positive review. We are pleased that you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again in the future.
Kind regards,
Anne and Keith Millum

Wild Dog Inn
Yvonne S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super neat and complete cottage.

Ann, the owner, is a great lady. The cottage was super neat and complete. Will book Wild Dog Inn again and recommend it to my friends.

Wild Dog Inn's terugvoer

Dear Yvonne,

Many thanks for your kind and positive review; we do appreciate it. We hope to be able to host you again in the near future.
Kind regards,
Anne and Keith

Wild Dog Inn
Hardie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hardie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en lekker details. Kort net 'n buitebraai!

Baie lekker gebly. Gemaklik en alles wat mens nodig het is daar. Lig was verskaf met loadshedding en baie vriendelike eienaar.

Wild Dog Inn's terugvoer

Dear Hardie,

Many thanks for your very kind review. We are very glad that you enjoyed your stay and hope to be able to host you again in the future.

Kind regards,
Anne and Keith

Wild Dog Inn
Annemarie D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, rustig, baie privaat met absoluut alles wat mens benodig.

'n Heerlike bosbelewenis met 'n privaat stoepie wat op die watergat uitkyk, naby parkering en 'n heerlike huisie.

Wild Dog Inn's terugvoer

Dear Annemarie.
Many thanks for your kind review of our Wild Dog Inn. We are so pleased that you enjoyed your stay and we hope to see you both again soon.
Kind regards
Anne and keith

Wild Dog Inn
Chris B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Enkelreisiger

Uiters goed toegerus met die rustigheid van die landgoed rondom jou.

Ek sal enigiemand te enige tyd aanbeveel om by Wild Dog Inn te bespreek. Daar is niks wat ontbreek nie en Keith en Ann is rustige behulpsame gasheer en gasvrou. Die lodge is met een word modern en uiters goed toegerus. Ek sal te enige tyd weer daar tuisgaan. Inderdaad vyfster.

Wild Dog Inn's terugvoer

Dear Chris, Many thanks for your kind review of our Wild Dog Inn. We are so pleased that you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.
Kind regards,
Anne and keith

Wild Dog Inn
Lee S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee S
Gesin met klein kinders

Very satisfied customers.

Rina and Mac are lovely, friendly, considerate hosts and the inn is well kept and we'll stocked. The children enjoyed seeing wildlife every time we step outside. Located within reasonable distance of all activities within the surrounding areas. We will definitely pay The Wild Dog Inn another visit.

Wild Dog Inn's terugvoer

Hello Lee, thank you for the review it was a pleasure accommodating your family at Wild Dog Inn. I look forward to accommodating your family again. Have a wonderful new year. Rina.

Wild Dog Inn
Jolandi R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi R
Besigheidsreis

Pragtige ligging met wildlewe reg op jou voorstoep.

Ek was aangenaam verras toe ek by Wild Dog Inn aangekom het en was onmiddellik spyt dat ek slegs een aand daar bespreek het. Die Garden Cottage was ruim en netjies, die wilde diere wat reg by die venster kom wei maak die siel dadelik rustig, die swembad en braai geriewe was pragtig. Ek sal beslis weer kom!

Wild Dog Inn's terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie. Wild Dog Inn sien daarna uit om jou weer te akkommodeer.

Rina

Wild Dog Inn
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierrieklapperstraat 352, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10a4426b3bec10eb8b12e2995a54336c0e7f968ebdaed7035e96bb1276c3f3f948c32ea7d18cfdd56654998f93b00356d01e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 260  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 352 Kierrieklapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.350280690533 30.975069701671
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!