LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wild Dog Inn | LekkeSlaap
+63

Wild Dog Inn

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 23 Sep 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierrieklapperstraat 352, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wild Dog Inn is op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied 'n opwindende bosveld-ervaring in Limpopo se Laeveld. Dié landgoed is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek met verskeie wild, soos bokke, sebras, kameelperde en wildebesste wat op die landgoed rondbeweeg.

Die verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied wat apart van die hoofgebou is. Die eenhede is smaakvol versier om 'n gerieflike verblyf te verseker. Die eenhede is baie privaat en het hul eie ingange.

Die Tuinkothuis spog met 'n lieflike uitsig oor die Groenbelt en is perfek vir 'n gesin met 2 volwassenes en 'n kind. Kothuis 2 is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.

Die eenhede het elk lugversorging, 'n toegeruste kombuis, 'n leefarea, eetarea en 'n privaat stoep. Daar is ook WiFi, 'n kluis, muskietnet, linne, handdoeke, swemhanddoeke en 'n TV met DStv, Netflix, Showmax en YouTube.

Die Wild Dog Inn bied 'n kroeg wat ten volle gelisensieer is en sitkamer met 'n uitsig oor 'n sprankelende swembad met sonstoele. Gaste kan 'n bosvuur by die boma-eetarea geniet, of die wild besigtig wat die Wild Dog Inn-watergat besoek. Die Wild Dog Inn het selfrywildritte, perdry en fietse wat gaste kan huur.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Wild Dog Inn
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kierrieklapperstraat 352, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Wild Dog Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierrieklapperstraat 352, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10a4426b3bec10eb8b12e2995a54336c0e7f968ebdaed7035e96bb1276c3f3f948c32ea7d18cfdd56654998f93b00356d01e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 260  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 352 Kierrieklapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.350280690533 30.975069701671
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!