Wild Fig Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Yvette V - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die area is baie stil. Lieflike ligging.
Lecia S - Jul 2020
Algehele gradering
A must try when you need overnight accommodation.
Deon S - Mrt 2020
Algehele gradering
Perfekte oornag gerief vir families.
Cecilia S - Mrt 2020
Algehele gradering
Oulike plek vir familie met klein kinders.
Liesel M - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Hul voorsien alles wat jy nodig het en meer. Sal definitief weer kom.
Veronica P - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Michel S - Okt 2019
Algehele gradering
Very nice place, friendly people.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker plek, vriendelike mense.
Baie lekker woonstel met tuin en swembad. Ons gashere was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n tafel en stoele binne gevra en dit dadelik gekry. Ons hou 'n baie goeie herinnering aan hierdie verblyf!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Fiona M - Sep 2019
Algehele gradering
My stay at Wild Fig was awesome.
Yolande H - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Franciska B - Okt 2018
Algehele gradering
Gasvrye, vriendelike, rustige en veilige akkommodasie.
Allan M - Okt 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir jou geld.
Ishe M - Okt 2018
Algehele gradering
Quiet, serene environment.
Elizma N - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige verblyf!
Adele V - Mrt 2018
Algehele gradering
Awesome.
Joanne R - Nov 2017
Algehele gradering
We had a very pleasant stay at Wild Fig Accommodation, its neat and stylish and the owners is very accommodating and friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n baie aangename tyd by Wild Fig Akkommodasie gehad, dit is netjies en stylvol en die eienaars is baie verwelkomend en vriendelik.
Baie netjies en stylvol, Karin en Peter was baie toegeeflik met betrekking tot ons verblyfplek en spesiale versoek. Ek sal dit beslis aanbeveel en weer daar bly in die nabye toekoms as ek weer akkommodasie in die omgewing benodig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Shaun S - Nov 2017
Algehele gradering
Gemaklik vir 'n naweekwegbreek.
Matome K - Aug 2017
Algehele gradering
Very warm hosts, clean and safe rooms. The yard is clean and beautiful.
Heila P - Apr 2017
Algehele gradering
Baie gasvry en heerlike ontbyt.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 238B, Bo-Dorp, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom