Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wild Fig Guest House

Eenheid 2 Enkelwoonstel
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim enkelwoonstel het 'n dubbelbed, slaapbank, ontbyttoonbank, DStv met PVR, toegeruste kombuisie, en suite-badkamer en gerieflike braaigeriewe op die stoep met 'n see-uitsig. Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg Sluit beddegoed, handdoeke en 'n koffie- en teeskinkbord in. Minimumverblyftydperk: 2 nagte Kinders onder 12 jaar bly teen halfprys en kleuters onder 3 jaar bly gratis.

Huisreëls

R200 terugbetaalbare breekskadedeposito met aankoms betaalbaar.
Ons het kaartgeriewe wat 'n toepaslike tarief het.

Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1: Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers; 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis. Die eenheid het ook 'n sit-eetkamer met 'n kaggel. Die patio bied toegang tot braaigeriewe met 'n see-uitsig. Privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Minimumverblyftydperk: 2 nagte Sluit beddegoed, handdoeke en 'n koffie- en teeskinkbord in.

Huisreëls

R200 terugbetaalbare breekskadedeposito met aankoms betaalbaar.
Ons het kaartgeriewe wat 'n toepaslike tarief het.

Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vos-straat 5, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzMTViYThlLTE3YzUtNDQyOC05MDNiLWYwY2ZlZTczMWViMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 5 De Vos Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.344432642366 19.011454582214
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem