LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wild Flower Unit 1 | LekkeSlaap
+20

Wild Flower Unit 1

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya-laan (Van Riebeeck-straat) 481, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Wild Flower Eenheid 1 is in die dorpie Dullstroom, 'n natuurlike paradys met fantastiese panoramiese uitsigte op die berge en veldblomme, geleë.

Dié rustieke kothuis kan 2 volwassenes en 2 kinders gerieflik akkommodeer. Die eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met sitplek vir 5. Die sitkamer het gemaklike leerslaapbanke, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Kaggelhout word voorsien.

'n Buite-patio met 'n draagbare braai is beskikbaar. Gaste kan ook in die tuin ontspan tussen natuurlike plantegroei en 'n grasperk wat mooi in stand gehou is.

Die omliggende area bied geleentheid vir uitstappies na Sabie, Graskop en Pelgrimsrus. Pelgrimsrus bied interessante historiese besienswaardighede en Graskop is die tuiste van die bekende restaurant genaamd Harrie's Pancake.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Wild Flower Unit 1
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
2.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Ingwenya-laan (Van Riebeeck-straat) 481, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Wild Flower Unit 1 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya-laan (Van Riebeeck-straat) 481, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ZjA5ZWU3LWRlYmQtNDA4YS1hZTA1LTczODhhY2E3ZTEwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 4 persone) 5 5 1 4 481 Ingwenya Avenue (Van Riebeeck Street) Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.415853 30.102866
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!