Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Fox Hill Eco Cabin

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Wild Fox Hill Eco Cabin
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Hannes En Marie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes En Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte in die natuur.

Baie lekker. Pragtige natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mc V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sunny, spacious, well equipped, relaxing, beautiful.

A lovely calming stay on a sunny hill in Hogsback. The cottage is well equipped with all the basic supplies, including firewood. The host was wonderful. She is very knowledgeable about things to do and see in the area and happy to give directions to the coolest local spots. The stoep is lovely for sunny cups of coffee with a beautiful view! Bonus points for chickens, dogs, and a very friendly cat coming to greet us .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Gesin met klein kinders

Recommended.

Very peaceful and great little cabin. The host is a wonderful person, did everything possible to make our stay great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Timothy J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, stress-free, relaxing.

The directions sent by the host to get there were spot on and easy to follow. She greeted us when we arrived and made sure we felt welcome. She has been very friendly and helpful. The cabin is clean, neat, and has everything we needed. On Saturday during our stay, it rained the whole day. The inside of the house was well stocked with firewood and the fireplace kept us warm and cosy. The beds had enough warm bedding and were very comfortable. We would definitely use this venue again. The farm-type setting does make one's soul relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane L
Gesin met klein kinders

Just the best break away from it all.

The cabin was so neat and comfy with everything that you need. The beds and bedding were so comfortable, an added bonus. The location and views were amazing, especially being able to relax on the deck bed with a morning coffee and watching the sun come up. Wonderful big fire pit to sit around and enjoy the warmth of the fire and starwatch. We are already planning our next trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eco is not my style.

We were so tired and the bed and food were welcome. You need to be an eco nerd to like this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reghardt V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reghardt V
Gesin met klein kinders

Hogsback is 'n spesiale plek.

Lekker plek, sal definitief terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luke C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luke C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hogsback is always beautiful.

Stay was very enjoyable and the fireplace indoors was a winner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Gesin met klein kinders

Rustig met mooiste uitsig.

Heerlike weggesteekte "cosy" houthuisie met al die nodige geriewe vir 'n heerlike naweekverblyf. Baie vriendelik ontvang deur Helen en selfs in reënweer was die water baie warm. Mooiste uitsig en sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige akkommodasie in die natuur.

Welkome ontvangs gehad en regtig rustig en lafenis vir die siel. Plekkie is nuut gebou met baie potensiaal. Sal dit sterk aanbeveel. Enigste ding wat kortgekom het, was melk of melkpoeier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine K
Saam met vriende

Tranquill and stunning views.

Absolute inner peace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek, stil en omring deur mooi natuurskoon.

Die huisie is lekker ruim, gerieflik en baie mooi versier! Ons hondekinders was ook welkom wat dit baie maklik vir ons gemaak het! Ons sien uit om weer daar te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Gesin met tieners

Onvergeetlik.

Dit was ons laaste stop van ons vakansie en ons kon nie vir 'n beter einde gevra het nie. Die plek is landelik maar superskoon en almal was baie hulpvaardig en vriendelik. Sal dit verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E
Gesin met klein kinders

In die natuur by Hogsback.

Die knus eco cabin is perfek geleë vir 'n rustige wegbreek in Hogsback en ons het die aktiwiteite en stap in die omgewing baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katherine S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katherine S
Gesin met klein kinders

Was perfect for a one night stay. Location was beautiful, host friendly and chilled, amazing view.

We are a family of 6 and found the Cabin to be perfect for a night in Hogsback. Location was beautiful with incredibale views. Cabin is simple and one doesn't need much more than it offers. We are quite Eco in our approach so didn't mind recyling, etc but did find the shower was bit of a trickle rather than a shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Freddie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

Die ligging van die cottage is pragtig en jy kan als inneem vanaf jou stoep. Helene die eienaar is ook baie aangenaam en mens kan sien sy's baie lief vir haar dorp en plekkie. Die cottage voel egter bietjie afgeleef en die honde en kat is gereeld op jou stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ervaring, maar dalk nie vir almal nie.

Die eienaar, Helen, het hierdie eko-houthuis self gebou. Dit is vol eksentrieke elemente en dus 'n heerlike ervaring vir mense wat op soek is vir iets anders, en om so lig as moontlik op ons brose aarde te trap. Helen was altyd beskikbaar om enige uitdaging te help hanteer. Sy is inderdaad die spil waarom alles by Wild Fox Hill draai en haar entoesiasme en passie is baie aansteeklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alana D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, beautiful surroundings, lovely friendly hostess.

The cabin is on the rustic side but was clean and has everything you need. Stunning views. Great indoor fireplace. Be prepared to be eco-conscious in terms of water and electricity use but that is not a bad thing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tom D
Besigheidsreis

Lieflike omgewing en skoon fasiliteit.

Ongelukkig was daar geen water om die oggend te stort nie of te was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Fox Hill Eco Cabin se terugvoer

Hello Tom,

Thank you for your review. I'm really sorry you didn't have water in the morning. With the recent freezing conditions, the issue was the hot pipes freezing (a common problem in Hogsback) and with you having left early in the morning, they wouldn't have had a chance to defrost. I wish you all the best!

Wild Fox Hill Eco Cabin
Maura R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maura R
Enkelreisiger

Friendly service, value for money.

Perfectly located in Hogsback. Cabin was very comfortable and cosy - wish I could have stayed there longer! Great value for money as well, and the owner was super kind and helpful. Would recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandus T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel en mooiste natuurskoon.

Die "cabin" het die mooiste uitsig van die berge, ons het ure op die stoep deurgebring. Van ontbyt eet tot laatnag koffie drink. Helen is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons het vanuit die berge gebel sodat sy die donkie kan aansteek vir 'n lekker warm bad, sy het dit vir ons gedoen. Sy het ook aanbevelings gemaak oor watter watervalle ons in ons kort tydjie daar moes gaan sien, en wow! Ons kan nie wag om weer by haar te boek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Celia P
Gesin met klein kinders

Dis ‘n oulike cabin maar was ongelukkig nie ordentlik skoongemaak voor ons kuier. Een warm kraan het nie gewerk nie, die opwasseep was op en die bad was vuil.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loni E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loni E
Saam met vriende

Lovely secluded fairy stay.

Friendly host. Eco-friendly accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Saam met vriende

Ons is definitief weer volgende jaar daar.

Fantastiese atmosfeer en natuurskoon. Wonderlike gasvryheid. Off the grid so ons was nie geraak deur loadshedding nie. Lieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Uitstekend, ek kan nie wag om weer soontoe te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellige wegbreek-plekkie met 'n pragtige uitsig!

Wild Fox Hill Eco Cabin is 'n pragtige plekkie! Afgesonder, netjies, gesellig en vol karakter! Die kaggel was wonderlik tydens ons eerste koue aand. Die gasvrou, Helen is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik hier gebly en sal definitief weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Fox Hill Eco Cabin se terugvoer

Thank you Kobus for your generous review :) I so enjoyed having you both come and stay and am delighted that you will return one day!

Wild Fox Hill Eco Cabin
Jeneane K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jeneane K
Gesin met klein kinders

Nie wat ons verwag het nie.

Ons sal ongelukkig nie weer daar bespreek nie. Huisie was nie goed toegerus nie, nie warm water nie, stort was baie flou en ons moes donkie aansteek vir warm water. Wasbakke het geen water gehad nie. Die bad was ook buite werking. Die dak het gelek binne huis en buite ons kamer. Geen privaatheid van venster, geen gordyne. Die eienaar se werkers het gedurig verby geloop en selfs haar gaste. Dit was slegte ervaring vir vakansie wat jy na uitsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Fox Hill Eco Cabin se terugvoer

It is with joy that I share my beloved eco-cabin with friends and strangers alike. I, therefore, deeply regret any negative experiences guests may have. I am truly sorry Jeneane and family for your unfortunate experience at my Wild Fox Hill eco-cabin.

I do, however, feel that I must respond to this review to provide a more balanced picture. For starters, Hogsback is currently in a severe water crisis. Our dam has run dry, as has our municipal water and many establishments are struggling to meet the water expectations of our guests. A water aware campaign has begun in Hogsback with the message, "the last drop". In this campaign there are requests for guests to bring their own linen, only wash plates when necessary, consider a top and tails wash, and absolutely NO baths...the list continues. Being passionate about self-sufficiency I've never been connected to the municipal water, but have rather invested in 10 rainwater tanks. Unfortunately, due to a serious of mishaps (burst pipes) and lack of rainfall, my tanks were running low and there wasn't enough pressure for the water to get into the solar geyser (problem no 1).

My back up plan is a donkey boiler, allowing hot water to still flow in the cabin. I saw it as my duty to light the boiler morning and evening and expressed this to my guests. However, on a few occasions, I saw that the guests had taken it upon themselves to light the boiler. This was NOT expected of them! (I can thankfully say that I border a flowing river, and now with my ram pump finally working, my feeder tank is almost full and water now flows into the cabin's geyser, providing hot water at a decent pressure.

Regarding privacy, guests generally don't have such expectations of privacy. I now realise the importance of this and will be constructing a fence around the cabin as one of my next projects.

In summary, my passion is the environment and my cabin has been designed to have as little negative environmental impact as possible. There might, consequently, be a few quirks along the way. If you don't mind such quirks and are passionate about treading lightly on the earth, while enjoying beautiful views, quietness, cosy log fires, outside bonfires, deep sleeps, and rustic, simple living then this cabin is for you.

Wild Fox Hill Eco Cabin
Juan R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die plekkie is enige natuurliefhebber se hemel. As jy hou van avontuur sal ek die hiking trails aanbeveel of al hou jy net van 'n lekker boek lees voor 'n lekker kaggelvuur, die plek is dan vir jou. Baie basies, maar tog volledig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe W
Gesin met tieners

Was voorwaar n ondervinging.

Baie hoog op in die berg, pragtige uitsig. Plek was redelik toegerus. Niks fancy nie. Alleenlik vir mense wat baie van die ongerepte natuur hou. Houthuisie, afgesonder. Ons het net een nag daar geslaap, sal nie rêrig vir langer daar bly nie. Aanbeveel vir ernstige natuurliefhebbers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantastiese 'off the grid'-verblyf. Ongelooflike mooi uitsig en rustigheid wat geen geld kan koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burnita S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Burnita S

Baie rustig en ontspannend.

Dis baie rustig en ontspannend. Eienaar so seker gemaak alles is reg en netjies en volg op dat ons gemaklik was. Sal enigetyd weer Wild Fox Hill Eco Cabin kies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaatjieskraalpad, Wolfridge-pad 27, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca31254cae1eb0c3ab741ba5099bb3d647bf4956077c3913079593ad406a3bebd92c83dfc10c5e6ab3c3105fb538fbc70c34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 30 5 1 5 Plaatjieskraal Road 27 Wolfridge Road 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.583324293118 26.914270100858
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem