Wild Plum Self-catering Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wild Plum Self-catering Cottage is 'n luukse selfsorg-grasdakkothuis vir gesinne of 4 volwassenes. Dis 5 minute vanaf die Krugerwildtuin geleë.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, en 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Daar is 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en die ruim badkamer het 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en lugversorging. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die Albei slaapkamers het deure wat toegang tot die tuin bied.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel en sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV met DStv. Die sitkamer het deure wat toegang tot die welige tuin bied. Die eetarea maak op 'n onderdakstoep met 'n eetstel oop.

Slaapplek

'n Bespreking by Wild Plum Self-catering Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wild Plum Self-catering Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za