LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wild Plum Self-catering Cottage | LekkeSlaap
+14

Wild Plum Self-catering Cottage

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Wild Plum Self-catering Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lidell B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidell B
Gesin met tieners

5 ster-gasvryheid in Phalaborwa.

Theo en Andrea het ons en 'n span van 18 rugbyspelertjies verwelkom in hulle pragtige tuin met die mooiste swembad en 5 ster-cottage. Ons was in Phalaborwa vir 'n rugbydag en moes die seuns vir 5 ure besig hou tussen wedstryde. Theo het selfs 'n gazebo opgeslaan en die vuur aangesteek vir 'n lekker braai vir middagete. Die kinders en ouers het heerlik ontspan in die swembad en onder die koeltebome en die Cottage was pragtig en silwerskoon. Ons sal definitief hierdie plek aanbeveel vir enige iemand wat deur Phalaborwa reis.

Lisa B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B
Saam met vriende

Stunning, netjiese, gerieflike en baie goed ingerigte blyplek met dierbare gasheer wat uit hul pad uit gaan om die ekstra myl te loop vir hulle gaste.

Was 'n baie besonderse kuier by 'n lieflike plekkie. Ons het dit vreeslik geniet en sal verseker die plek aanbeveel vir almal. Dit is baie goed ingerig en en skep 'n lieflike atmosfeer van samesyn en lekker kuiers. Die eienaars is wonderlike, vriendelike mense wat uit hul pad gaan om almal se versoeke te akkommodeer. Rustige atmosfeer waar jy net kan ontspan en elke oomblik geniet.

Wild Plum Self-catering Cottage's terugvoer

Hi Lisa,

Bly julle het dit geniet. Dankie vir die pragtige resensie. Geseende kersfees en n wonderlike 2019.

Beste groete,

Theo and Andrea

Wild Plum Self-catering Cottage
Jana M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana M
Gesin met tieners

A home away from home, a definite must on your stay over list.

Dankie vir 'n wonderlike 3 dae. Die eenheid is gemaklik, smaakvol en volledig toegerus. Ons is vriendelik ontvang en deurgans vriendelik bygestaan met enige navrae/versoeke. Die kinders het die swembad gate uit geniet en die stoep is 'n heerlike kuierarea. Ons sal definitief dit 'n jaarlikse instelling maak.

Wessel V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Gesin met klein kinders

Ruim, netjies, skoon, familie-vriendelik.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Julle het 'n pragtige plek. Ons het ons kuier baie geniet. Winston het in ons harte in gekruip.

Wild Plum Self-catering Cottage's terugvoer

Thank you for your kind words. It was a pleasure hosting your family. Hope to see you in the future.

Wild Plum Self-catering Cottage
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiptollaan 7, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Geen kinders onder 4
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdKBOUBiDKCaQdXs52odPSXyNrIz8x0v9ACYDP8cAMLZu83z6XZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 560  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 7 Tiptol Avenue Phalaborwa 1390 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -23.928534 31.132389
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!