Richardsbaai Akkommodasie by Wild Rocks Accommodation Apartment 43 | LekkeSlaap
+11

Wild Rocks Accommodation Apartment 43

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg, Tuzi Gazi Waterfront, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wild Rocks Accommodation Apartment 43 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die Mzingazi Waterfront in Richardsbaai geleë. Die woonstel bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die baai.

Die woonstel beskik oor 2 aparte slaapkamers met hul eie badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea wat toegang tot die balkon bied. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is stortgeriewe. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n toonbank. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en die sitkamer het 'n TV met Openview-kanale. Linne word voorsien.

Wild Rocks Accommodation bied seevakansieverblyf met doendinge soos bootvaarte en trapbootjies. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en dis naby restaurante in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Wild Rocks Accommodation Apartment 43 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Bridgetown-weg, Tuzi Gazi Waterfront, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg, Tuzi Gazi Waterfront, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtF7CB1nmQnoW77WSjCWFae1UrxK79k8Z1OweyztrhFOnKikg0p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 750  per nag (plek vir 4) Bridgetown Road Tuzi Gazi Waterfront 3901 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.792654307271 32.081579856306
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za