LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wild Waters Holiday Accommodation | LekkeSlaap
+99

Wild Waters Holiday Accommodation

Eenslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R347
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek vir 'n derde persoon op versoek en dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die eenheid het 'n kombuisie wat ten volle toegerus is met 'n oond, stoof, yskas en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n TV met 'n DVD-speler. 'n DStv-koppelpunt is ook beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder saambring. Daar is aparte braaigeriewe. Die eenheid het lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R500 is betaalbaar. Gaste kan later uitklok teen ekstra koste, indien daar nie ander gaste op dieselfde dag inklok nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamerwoonstel vir 4 gaste
Vanaf
Vanaf R473
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel beskik oor 'n dubbelbed, 2 slaapbanke en 'n en suite-badkamer en plafonwaaiers. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eenhede beskik elkeen oor 'n TV en 'n DVD-speler. Daar is 'n DStv-koppelpunt beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder saambring. Daar is aparte braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R500 is betaalbaar. Gaste kan later uitklok teen ekstra koste, indien daar nie ander gaste op dieselfde dag inklok nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 6
Vanaf
Vanaf R610
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel beskik oor 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n stapelbed met slaapplek vir 2 en 2 dubbelslaapbanke. Daar is 'n bad en 'n stort beskikbaar. Die eenheid het plafonwaaiers. Die kombuisie is ten volle toegerus met 'n oond en 'n stoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n DVD-speler en 'n DStv-koppelpunt beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder saambring. Daar is aparte braaigeriewe. Die woonstel het slaapplek vir 6 tot 8 gaste.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 9 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R500 is betaalbaar. Gaste kan later uitklok teen ekstra koste, indien daar nie ander gaste op dieselfde dag inklok nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 8
Vanaf
Vanaf R745
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel het 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n stapelbed met slaapplek vir 2, en 2 dubbelslaapbanke. 'n Bad en stort is beskikbaar. Die kombuisie is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas, en 'n mikrogolfoond. 'n DVD-speler en 'n DStv-koppelpunt is beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerders saambring. Aparte braaigeriewe is ook beskikbaar. Die woonstel het slaapplek vir 6 tot 8 gaste.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 9 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R500 is betaalbaar. Gaste kan later uitklok teen ekstra koste, indien daar nie ander gaste op dieselfde dag inklok nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R347
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 742 Coetzee Straat, , Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGJ04o5roQvN1YKOELyuPdlGtLIIzlxzLyDc1jHTi4siA3P6oYr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R347  per nag(plek vir 3) 15 5 1 5 742 Coetzee Street Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.79341 30.418382
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!