LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wild Waters Holiday Accommodation | LekkeSlaap
+99

Wild Waters Holiday Accommodation

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 15 resensies vir Wild Waters Holiday Accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Govert S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Govert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is serious low budget accommodation.

We have previously stayed at an establishment with a similar name and thought we had booked this but sadly made a mistake. This venue uses a similar name and unfortunately cannot offer anywhere near the same. We paid for 4 nights but checked out after 1 because the place is a bit run down and too low budget for us. The fans do not work and our bedroom did not even have a window whilst it was humid and hot. Although the owners are nice enough I think this venue should advertise itself in the same league as a backpacker, i.e. low budget. It is on a busy road and not near the beach and the area is not the safest, hence all sorts of security. We were sadly very disappointed and were lucky to find alternative accommodation at the establishment with a similar name where we were very happy. Wild Waters cannot compare with the establishment with a similar name and be careful not to be confuse the two as we did. We of course did not get any refund from the venue for the shortened stay.

Thea G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea G

Wonderlik en sielsvefrissend.

Heerlike tyd gehad! Dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid sal weer gaan!

Wild Waters Holiday Accommodation's terugvoer

Goeie dag Thea,

Dit was 'n groot plesier om julle hier te he. Bly julle het dit geniet. Kom asb weer!

Wild Waters Holiday Accommodation
Barend A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend A
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Wonderlike atmosfeer en vriendelik.

Wild Waters Holiday Accommodation's terugvoer

Baie dankie Barend. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Wild Waters Holiday Accommodation
Hendrik R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

A lovely stay and South Coast is excellent.

Wild Waters Holiday Accommodation's terugvoer

Goeiedag Hendrik,

Was wonderlik om julle te ontmoet. Ons is baie bly julle het die kort vakansietjie geniet. Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit opreg.

Beste Groete
Marie

Wild Waters Holiday Accommodation
Ria V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig.

Baie lekker en rustig. Baie veilig en netjies. Sal aanbeveel vir enige iemand.

Wild Waters Holiday Accommodation's terugvoer

Beste Ria,

Ons is bly julle het die tydjie hier by ons geniet. Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang en hoop ons sien julle weer.

Baie groete,
Marie en Johan

Wild Waters Holiday Accommodation
Alwyn V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie goed geleë tussen alles wat gedoen en gesien kan word.

Wild Waters Holiday Accommodation's terugvoer

Hi Alwyn, dit was sommer baie lekker om julle te leer ken. Ek hoop julle sal weer een of ander tyd 'n draai by ons kom maak. Ek is bly julle het die vakansie geniet.
Johan stuur ook groete.
Liefde
Marie

Wild Waters Holiday Accommodation
Daleen H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen H
Gesin met klein kinders

Veilig, alles wat ons nodig gehad het.

Ons het baie lekker gebly. Die vullis het wel opgehoop, maar ons verstaan dat die vullis nie opgetel was nie. En ook die slaap kamer was bietjie warm oordat die lugversorging buite werking was, maar Johan het ons gehelp met 'n waaier. Anders het ons regtig baie lekker gekuier. Marie en Johan ook baie vriendelike mense en baie behulpsaam.

Wild Waters Holiday Accommodation's terugvoer

Hi Daleen. Dankie vir die terugvoer. Julle was regtig baie aangename mense om hier te he. Dankie ook dat julle verstaan dat dinge somtyds verkeerd loop. Die vullis was 'n probleem oor die Kerstyd, ons het dit met die Munisipaliteit opgeneem. Hoop ons sal julle weer in die toekoms sien.
Beste Groete
Marie en Johan

Wild Waters Holiday Accommodation
Ben V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het nie aan ons verwagtinge voldoen nie.

Die kamer in die 3-slaapplek-eenheid het nie 'n venster nie, die stoof se groot plaat werk nie, die braaipan werk nie behoorlik nie, skakel kort-kort af, die een kastrol se handvatsel is af, die een deksel se knop is gebreek, stoorruimte reg voor die kombuisvenster is hinderlik, rommel soos planke ensovoorts wat voor die woonstel by die ingang en teen die mure le vertoon slordig. messe, vurke, glase en bekers is almal 'n bonte verskeidenheid, een plastiese wynglas, verder 'n klomp koeldrankglase, die braaiplek se as word nooit verwyder nie, een kragprop vir stoof, mikrogolf en ketel se gebruik. Die hele eenheid waar ons gebly het, skep die indruk van afskeep.

Wild Waters Holiday Accommodation's terugvoer

Good day Ben,
We thank you for your feedback. It is a self-catering unit and advertised as not being serviced or cleaned during guests stays. We provide a portable air-conditioner to assist with airflow due to there not being a window in the bedroom. We are not able to renovations in season and apologise if it caused any inconvenience.

Wild Waters Holiday Accommodation
Beatrix V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer van julle gasvryheid gebruik maak.

Wild Waters Holiday Accommodation's terugvoer

Hi Beatrix,
Ons is baie bly julle het julle vakansie hier by ons geniet. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom in die toekoms.
Beste Groete,
Marie en Johan

Wild Waters Holiday Accommodation
Alta B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike akkommodasie.

Vriendelike mense, gerieflike verblyf, pragtige see-uitsig.

Johnny W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny W
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie vriendelik, vinnige diens. Veilig met alarm en diefwering

Wild Waters Holiday Accommodation's terugvoer

Hi Johnny,
It was indeed very nice to meet you guys. Thank you for being such delightful guests. Hope to see you again in the future.
Best Regards,
Marie and Johan

Wild Waters Holiday Accommodation
Carla F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carla F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie lekker nie.

Slegte ervaring. Geen lig of vensters of enige iets in kamer nie. Alles was vuil, moes eers was voor ek kon kosmaak. TV werk nie. Bed is onstabiel. Glad nie waarde vir geld nie.

Wild Waters Holiday Accommodation's terugvoer

Hi Carla,
Ek is jammer om te hoor dat julle nie julle verblyf by ons geniet het nie. Ek kyk self dat die plek skoon is voor mense inboek. Die TV was heeltemal uitgestel nadat julle vertrek het, ons het dit weer ingestel en dit is piekfyn. Dit is jammer julle het nie met ons daaroor gekommunikeer toe julle hier was nie.

Wild Waters Holiday Accommodation
Natasha J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful clean cosy place.

We enjoyed it a lot to stay there.

Wild Waters Holiday Accommodation's terugvoer

Hi Natasha,
We are glad you enjoyed your stay. We are truly blessed to meet so many lovely people like yourselves. Hope we see you again some time.
Best Regards,
Marie and Johan

Wild Waters Holiday Accommodation
Adam H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam H
Saam met vriende

Dit was awesome daar, sal enige tyd weer daar gaan bly en sal dit aanbeveel beslis, wonderlike plek en wonderlike mense.

Dit is great, skoon netjies, en alles is net perfek. Die vriendelikste eienaars wat ek al ontmoet het. Ek sal beslis die verblyf aanbeveel, baie bekostigbaar en baie sentraal ook.

Wild Waters Holiday Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is ook wonderlike mense en dit was sowaar 'n voorreg om julle hier te hê. Hoop ons sien julle gou weer.

Wild Waters Holiday Accommodation
Monica N - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica N
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Lekker rustig, niemand pla niemand en baie veilig. Ons het dit vreeslik geniet!

Wild Waters Holiday Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe aanbeveling. Ons is baie bly julle het dit geniet. Dit was 'n voorreg om julle hier te he, hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Wild Waters Holiday Accommodation
Vanaf R323
per nag (plek vir 3)
Vanaf R323
per nag (plek vir 3)
Vanaf R323
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 742 Coetzee Straat, , Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGJ04o5roQvN1YKOELyuPdlGtLIIzlxzLyDc1jHTi4siA3P6oYr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R323  per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 742 Coetzee Street Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.79341 30.418382
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!