Beverley Gardens Akkommodasie by Wilde Cottage on Elder | LekkeSlaap
+16
+16

Wilde Cottage on Elder

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R982 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elderstraat 22, Uitbreiding 3, Bryanston, 2021, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Wilde Cottage on Elder is in Bryanston in Johannesburg geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, familie-besoekers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede.

Die kothuis is op die eienaars se erf geleë, beskik oor 2 slaapkamers en daar is slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, bababedjie en 'n matras vir 'n kind. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en ook 'n matras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek vir gaste.

Die verblyf is naby alle geriewe, Sandton en Randburg, met maklike toegang tot die hoofweg.

Slaapplek

’n Bespreking by Wilde Cottage on Elder sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
1 xKindermatras vir 1
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Wilde Cottage on Elder
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Elderstraat 22, Uitbreiding 3, Bryanston, 2021, Gauteng
  • Gaste dink Wilde Cottage on Elder het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R982
per nag (plek vir 4)
Vanaf R982
per nag (plek vir 4)
Vanaf R982
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elderstraat 22, Uitbreiding 3, Bryanston, 2021, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr7nS0D9sO4aNDf6rANDmDEHDuBsOjaWNpsRhSWutgBNwA9Fdbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R982  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 22 Elder Street Extension 3 2021 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.071560464216 27.987855889549
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za