LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wilde Cottage on Elder | LekkeSlaap
+16

Wilde Cottage on Elder

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Wilde Cottage on Elder
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tertius V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius V
Saam met vriende

Baie geniet en fantastiese uitleg.

Ons het aangekom en geen probleme met inboek gehad. Plek is mooi verduidelik en maklik om daar te kom. Tuintjie is gerieflik en die fasiliteite is oor as genoeg. Perfek vir wegbreek as jy naby alles wil wees.

Louise V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly!

Ons verblyf as gesin was baie lekker, ruim en als is daar wat nodig was. Ons gesin het tuis gevoel en het dit soos huis gevoel.

Wilde Cottage on Elder's terugvoer

Thanks so much for your kind words, greatly appreciated. We are very happy you enjoyed your stay with us. We look forward to the next time.

Wilde Cottage on Elder
Pieter H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter H
Gesin met klein kinders

'n Juweel.

Wild Cottage was 'n juweel. Pragtige uitleg, skoon en goed gemubileerd, met 'n wonderlike tuin in die hart van Bryanston.

Vanaf
R1 031
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 031
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 031
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elderstraat 22, Uitbreiding 3, Bryanston, 2021, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr7nS0D9sO4aNDf6rANDmDEHDuBsOjaWNpsRhSWutgBNwA9Fdbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 031  per nag(plek vir 4) 3 5 1 5 22 Elder Street Extension 3 2021 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.071560464216 27.987855889549
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!