Arniston Akkommodasie by Wildebosch | LekkeSlaap
+19

Wildebosch

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 15, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 803 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wildebosch is 'n gerieflik gemeubileerde huis vir 8 in Arniston.

Die huis het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Een van die kamers is op die boonste verdieping en die ander kamers is op die grondvloer. Die kamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Een van die kamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stapelbed in die leefkamer. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste lekker saam kan eet. Die sitkamer het 'n TV. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Daar is ongelukkig nie koppelpunte vir PVR-dekodeerders nie.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n omheinde erf. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Die huis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie. Let asb. op dat dele van die huis met trappe bereik word.

Gaste kan op die lieflike strande ontspan en Arniston het verskeie restaurante en doendinge soos bergfietsry, voetslaan, visvang, walviskyk en duik tussen skeepswrakke. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel en die Waenhuiskrans-grot besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Wildebosch sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 5de Laan 15, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 803
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 803
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 15, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiSlOr9SJZl3h8bPNfWysSAoV8Lzlaa7DG7YPeX0ZeDlhXTA5LW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 803  per nag (plek vir 8) 15 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.666106 20.22746
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za