Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildehondekloof

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kristy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Wildehondekloof
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jw D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jw D
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging, naby genoeg om steeds Oudtshoorn-aktiwiteite te geniet.

Heerlike naweek geniet en kliëntediens van hoogste gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildehondekloof se terugvoer

Baie dankie JW vir di ekuier en die mooi review
Ons sien uit dat julle weer kom kuier!

Wildehondekloof
Daniel B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel B
Gesin met klein kinders

Ongelooflik mooi omgewing, baie stil en rus vir die siel.

Sal weer en weer kom om weg te kom van stad en die 4dae het soos 'n week gevoel. Sop en vars brood was 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildehondekloof se terugvoer

Dankie Daniel, vir die kuier by ons en die mooi resensie.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Kristy

Wildehondekloof
Noluvuyo R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noluvuyo R
Saam met vriende

The place is very beautiful and neat. With a friendly staff.

Next when I book lodge please tell me how far is it from town, I know lodge is very far but Wildehondekloof, it's too far. We drove an hour to a gravel road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildehondekloof se terugvoer

Thank you for the great review and for visiting our reserve.

Wildehondekloof
Andre V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met tieners

Asemrowend.

Wildehondekloof is netjies weggesteek tussen die mooiste berge en klowe. Ons het lanklaas so naby die natuur gevoel. Die tyd het so stadig en rustig verbygegaan dat ons gesin kon rus in mekaar se geselskap. Voorwaar 'n pragplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildehondekloof se terugvoer

Dankie vir die kuier by ons en die mooi review.
ons sien uit na 'n volgende kuier by ons!

Wildehondekloof
Nic A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic A
Gesin met klein kinders

Amazing start to our holiday.

It was our first time in Oudtshoorn and we were lucky enough to pick a beautiful place like Wildehondekloof. The accommodation is as beautiful and the setting amazing. We hiked and road mountain bikes and relaxed by the pool. The staff were great and we enjoyed our meals at the lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildehondekloof se terugvoer

Thank you, Nic for the visit and for taking the time to write your review.
Hope to see you again soon!

Wildehondekloof
Warren W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren W
Gesin met tieners

Excellent modern accommodation with wonderful host and staff.

Paula (Owner's wife) went out of her way to assist with touring the area and is very knowledgeable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildehondekloof se terugvoer

Thank you for the rating.

Wildehondekloof
Vanaf R3 800
R3 800 R3 420
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 800
R3 800 R3 420
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 800
R3 800 R3 420
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Matjiesrivier Distrik, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5a39838cddf9230fb6d3a6d419d1549a5bbe9b05102858bececafd6b89d5a979427a0bdb66a87e4fcd392c3b170371269e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R3 420 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Matjiesrivier District Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.455622982069 21.99363330658
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem