Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildehondekloof

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Matjiesrivier Distrik, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 R3 420 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wildehondekloof bied gerieflike verblyf op 'n privaat wildreservaat van 4000 hektaar in die hartjie van die Klein-Karoo se Swartberge. Dié wildreservaat is ongeveer 46,5 km vanaf Oudtshoorn.

Dié luukse lodge bied verblyf in 8 en suite-slaapkamers, waarvan sommige lugversorging en lieflike uitsigte op die berg en oor die rivier het, 'n selfsorghuis, asook 'n privaat presidensiële suite met 'n koninggrootte-bed. Dié suite het ook 'n privaat stoep met 'n uitsig op die berge en oor die rivier. Elk van die 8 en suite-slaapkamers het linne, badhanddoeke, toiletware en koffie- en teemaakgeriewe. Wasgoedgeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers.

Die dubbelkant-kaggel in die middel van die ruim, gemeenskaplike sitkamer nooi gaste uit om lekker saam met vriende en familie te ontspan. Die binnenshuise eetarea het 'n binnebraai, 'n geelhoutkroeg met yskassies onder die toonbank en 'n ysmasjien. Buite is daar 'n tradisionele pizza-oond en 'n boma tussen die populierbome. Hout en vuuraanstekers word vir die braai, kaggel, pizza-oond en boma voorsien.

Geniet wildritte met sonsopkoms en sonsondergang, en kyk uit vir die kameelperde, sebras, swartwitpense, elande, koedoes en die diverse voëllewe. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, bergfietsry en swem in.

Wildehondekloof is die ideale bestemming vir 'n privaat konferensie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Wildehondekloof
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Matjiesrivier Distrik, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wildehondekloof het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R3 800
R3 800 R3 420
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 800
R3 800 R3 420
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Matjiesrivier Distrik, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5a39838cddf9230fb6d3a6d419d1549a5bbe9b05102858bececafd6b89d5a979427a0bdb66a87e4fcd392c3b170371269e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R3 420 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Matjiesrivier District Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.455622982069 21.99363330658