LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wilderness Beach Lodge | LekkeSlaap
+46

Wilderness Beach Lodge

Gastehuis
Winteraanbod 40% af

Kry 40% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Jun 2022 tot 31 Jul 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsweg 48, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wilderness Beach Lodge is op die Tuinroete geleë en bied pragtige uitsigte en asemrowende sonsondergange en dis naby die strand.

Die kamers en eenhede het elkeen gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort, WiFi, 'n TV, gedeelde DStv en 'n kombuisie. Hulle het ook elkeen 'n stoep.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, bergfietsry, tennis, wynproe en perdry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 50 resensies vir Wilderness Beach Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Sandsweg 48, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilderness Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsweg 48, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmOTFmMzY5LTNhNTYtNDk2NS1iOThiLTgyZDQ1NDQzMWM0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, nou Vanaf R480  per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 48 Sands road Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-16:00 10:00 -33.995160859934 22.57186844945
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem