Wildernis Akkommodasie by Wilderness Cove | LekkeSlaap
+22

Wilderness Cove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedric-laan 1214, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R896 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wilderness Cove bied gerieflike verblyf op die eienaar se perseel naby die strand in Wildernis. Dié bekoorlike kusdorpie spog met uitgestrekte strande, 'n rustige see en matige klimaat regdeur die jaar.

Verblyf word in die ateljee-eenheid op die eerste verdieping en die eenheid op die grondverdieping aangebied. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Die kompakte ateljee-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuis en slaaparea.

Die eenheid op die grondverdieping is ideaal vir 'n gesin van 4 en beskik oor 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer, 'n kombuisie en 'n oopplan-leefarea.

Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, gratis WiFi en 'n dek met 'n etenstafel. Beide eenhede het parkeerplek op die perseel.

Wildernis is 'n natuurliefhebber se droom met verskeie waterweë, pragtige strande en 'n welige inheemse woud. Avonturiers kan swem, duik, waterski, bootvaar, visvang, abseil, vierwielmotorfietsry, vlerksweef en valskermsweef.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cedric-laan 1214, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R896
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R896
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedric-laan 1214, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35597b23d963aa407b6417d0f00037a17c1908809a99f00d8b6afb6d2b31d107db5a6aa4232773804487fbd4a6a31a8e72b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R896  per nag (vir 2 persone) 1214 Cedric Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.996603538853 22.614968603111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za