Wildernis Akkommodasie by Wilderness Holiday Home | LekkeSlaap
+22

Wilderness Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sewepassepad , Erf 239, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wilderness Holiday Home is weggesteek in Wilderness Heights hoog in die berg en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die tweeslaapkamerhuis is op 'n organiese permakultuurplaas wat vyf hektaar groot is met groentetuine en 'n pragtige woud. Gaste kan die pragtige sonsopkoms geniet en af en toe die visarende hoor en sien.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Daar kan op versoek gereël word dat daar 'n dubbelbed ook in die tweede kamer gesit word. Linne, duvets, kussings, badhanddoeke en komberse word voorsien. Daar is 1 badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, yskas, eetgerei, breekware en glasware toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix.

Die ruim tuin het braaigeriewe en 'n vreugdevuur vir die someraande en sterrekyk. Die dek het 'n uitsig oor die woud en is ideaal vir joga, meditering of om 'n maaltyd saam te geniet. Die eenheid het 'n plonspoel en oorgenoeg spasie vir kinders om rond te hardloop.

Wilderness Village is af teen die berg, net 5 km vanaf die perseel, waar gaste inkopies kan doen, 'n maaltyd geniet of tyd op die strand spandeer. Die dorpie het restaurante, markies en kunswinkeltjies. Die strand is reg oorkant die pad van die dorpie. Gaste kan oor die verskeie strande, dorpies en plase langs die Tuinroete verken.

Gaste kan voetslaan deur die woud wat na watervalle, klowe en poele. Dit is die ideale vir fiets- en motorfietsryers, omdat die perseel net langs die Sewepassepad met lieflike fietsroetes tussen die woud en die berge met 'n uitsig oor die strome en die damme. Ander doendinge in die area sluit valskermsweef, mikrovliegtuie, staanroei, seilplankry, visvang, bootvaart en zipline in.

Slaapplek

’n Bespreking by Wilderness Holiday Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sewepassepad , Erf 239, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sewepassepad , Erf 239, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90c1c12ff69f81fd749796249f90c0268db14d23938c38f409f91ad19ee8c6e5f4c205c6c7c0e9feda520b1939fe246017e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) Seven Passes Road Erf 239 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.96088122203 22.584858384892
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za