Wildernis Akkommodasie by Wilderness on Sea | LekkeSlaap
+20

Wilderness on Sea

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sandsweg 68, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wilderness on Sea is in 'n gesogte vakansiedorp op die Wes-Kaap se asemrowende Tuinroete geleë. Toeriste stroom regdeur die jaar na Wildernis vir sy uitgestrekte strande, rustige waters en gematigde klimaat.

Wilderness on Sea het 6 en suite-kamers wat B&B-verblyf bied en 'n luukse selfsorg-woonstel met 2 slaapkamers en 'n aparte ingang. Ontbyt is teen ekstra kostes vir gaste in die woonstel beskikbaar. Die eenhede word daagliks skoongemaak en beskik elkeen oor 'n TV en WiFi.

Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n platskerm-TV. Gaste kan gerus die braaigeriewe in die tuin benut en gratis parkeerplek word voorsien. Ontbyt word daagliks tussen 8:00 en 10:00 bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Wilderness on Sea
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Sandsweg 68, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilderness on Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sandsweg 68, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAL0Vwo5L6dlDca8UiAudZF0nMJEXMcLf5z0UhhIx6bROC0JYY2P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 68 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.99497581947 22.57453907057
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za