Wilderness Heights Akkommodasie by Wilderness Waters | LekkeSlaap
+98

Wilderness Waters

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 260, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wilderness Waters is in die bekoorlike Wilderness Village geleë en bied ’n uitsig oor die see en strandmeer. Dit bied stylvolle, gerieflike en goed toegeruste 4-ster-verblyf en dis stapafstand van die goue strand, varswaterstrandmeer, boetiekwinkels en restaurante af.

Elke suite en woonstel het ’n privaat ingang, balkon of terras en gratis WiFi. Die Sea-View- en Afro-Chic-suites is by die Herehuis geleë en het 'n koffiestasie. Die Luxury LÁzur-tweeslaapkamerwoonstel is reg langs die Herehuis en dit het 'n volledige selfsorgkombuis.

Die supermark en 10 restaurante is oorkant die pad, net 2 minute se stap weg, en dit bied 'n verskeidenheid opsies. As jy die Tuinroete vir besigheid besoek, is jy naby groot sakekerns soos George en Knysna. Die Garden Route Mall is 6 km van die blyplek af geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Wilderness Waters
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Waterside-weg 260, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilderness Waters het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 260, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjN2Y3NTBjLTRkZTEtNDg1ZS1iMzdiLWQwNWMzMzMxZTVkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 260 Waterside Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.992564855622 22.576904537187
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za