Kleinkrantz Akkommodasie by Wildernis Pondok | LekkeSlaap
+21

Wildernis Pondok

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fluweeltjie-straat 1877, Kleinkrantz, Wildernis , 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Wildernis Pondok is in die Kleinkrantz-woonbuurt in Wilderness geleë met 'n braaistoep en see-uitsig. Dit is naby die N2 en is slegs 8 km van Wilderness Village se winkels en restaurante af.

Die ruim eenheid op die boonste verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ontbythoekie. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die leefarea het gemaklike banke.

Die huis lei na 'n groot balkon met 'n ingeboude braai en stoepmeubels. Daar is ook veilige parkeerplek en WiFi. Dis sleg 5 minute se stap tot by die strandfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Wildernis Pondok sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Wildernis Pondok
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Fluweeltjie-straat 1877, Kleinkrantz, Wildernis , 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wildernis Pondok het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fluweeltjie-straat 1877, Kleinkrantz, Wildernis , 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzZWQ2YmY5LTNhYWUtNDFkMy04YWRiLTE5NDRhMzQxMjViOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1877 Fluweeltjie Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -34.003546315614 22.65955388546
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za